Page 1 of 1
nog so n ou gelukkie gister
Posted: Thu Jun 30, 2011 11:29 am
by PITSMIT
[img width=560 height=420]
http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... 9-1124.jpg[/img]
my seun het dit erg geniet
[img width=560 height=420]
http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... 9-1128.jpg[/img]
296m met die ou 2skewe nulletjie net waar nek by blad kom
Re: nog so n ou gelukkie gister
Posted: Thu Jun 30, 2011 11:43 am
by Monrique (SJ)
Netjie Pitsmit. Veld is sommer nog mooi.
Kan sommer sien die mannetjie het dit geniet.
Groetnis
Re: nog so n ou gelukkie gister
Posted: Thu Jun 30, 2011 11:49 am
by Dawid
PITSMIT
Soos jy aangaan is Koedoes een van die dae n bedreigde spesie in die Oos Kaap.......Dit stop NOU....
Mooi gedoen daar geluk.......(Seker maar suurgat omdat ek nie eers biltong het vanjaar nie.)
Re: nog so n ou gelukkie gister
Posted: Thu Jun 30, 2011 11:56 am
by PITSMIT
SJ
ja die veld is baie mooi die winter na al die goeie reens. dit lyk soos die paradys daar kyk hoe blink daai bul se vel die horings het sulke diep draaie maar is nie baie lank nie alhoewel hy het n lekker dik lyf gehad. het nie geweeg nie maar skat so +-130kg
dawid
hier is baie my maat het daai een gou vir iemand gaan oes gister. die ou kannie skiet nie maar soek vleisie. maak n plan met die biltongtjies man. klop vir jou n kameel daaikant hehe

( jig) seker te warm vir biltong daar
Re: nog so n ou gelukkie gister
Posted: Thu Jun 30, 2011 12:21 pm
by Geno
Dawid,
Biltong in Sandland is nie 'n probleem nie, hier is my pa se kas wat hy daar gebou het:
[img width=560 height=420]
http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... ure096.jpg[/img]
Groete,
Eugene
Re: nog so n ou gelukkie gister
Posted: Thu Jun 30, 2011 12:37 pm
by DWB
Baie Mooi PITSMIT!!!
Ja, my skoonpa hulle land ook more van Qatar af, ek het juis vir hom vir biltong gesorg, maar hy het vir homself ook 'n kassie gebou daai kant waarin hy weekliks biltong bou.
Re: nog so n ou gelukkie gister
Posted: Thu Jun 30, 2011 12:45 pm
by Dawid
Ek maak ook my eie biltong hier maar dis bees en gebruik nie n kas nie maar sit die kamer temperatuur laag en sit n fan op en dit werk mooi. Aircon moet net op droee lug gestel wees sonie muf die biltong.
Re: nog so n ou gelukkie gister
Posted: Thu Jun 30, 2011 12:52 pm
by .::Alwyn-U::.
Koedoe jag is altyd lekker!
Re: nog so n ou gelukkie gister
Posted: Thu Jun 30, 2011 2:55 pm
by PITSMIT
hehe manne ek giggel lekker die kant vir ons boere.

niks en geen plek of situasie kry ons nasie onder nie as hy wil biltong he dan maak hy n plan. min goed so vindingryk soos n boer wat wil vleisbraai of biltong maak
Re: nog so n ou gelukkie gister
Posted: Thu Jun 30, 2011 3:18 pm
by BLOK
Pit man
Teen die tempoe wat jy kudoes skiet, dink ek nie die woord gelukkie is so lekker van pas nie. wat van eerder - Nog n gesnewelde gister
Mooi gegooi, ek maak ook maar so en skiet so nou en dan vir iemand wat n vleisie wil he maar nie self jag nie. Dis mos lekker.
Blok
Re: nog so n ou gelukkie gister
Posted: Thu Jun 30, 2011 3:47 pm
by PITSMIT
blok
dit bly lekker maak nie saak hoeveel jy dit doen nie

Re: nog so n ou gelukkie gister
Posted: Mon Jul 04, 2011 12:18 pm
by SmitH
Is dit hoekom jy laasweek so stil was ek het gewonder of jy nie in die veld is nie gaan Vrydag weer kyk wat ek kan raakskiet
Re: nog so n ou gelukkie gister
Posted: Mon Jul 04, 2011 12:53 pm
by Dewie
Halo Oom Pitsmith
Leker Koedoe wat oom geskiet het
Groete
Dewie
Re: nog so n ou gelukkie gister
Posted: Mon Jul 04, 2011 12:56 pm
by PITSMIT
dankie ou dewie
ek en jacque het v?r geloop en lank bekruip vir daai een maar hy het bakkie gery uiteindelik
Re: nog so n ou gelukkie gister
Posted: Tue Jul 05, 2011 2:15 pm
by theedge
Nou sien ek hom mooi - netjies