Page 1 of 1

Druk daai drie

Posted: Fri Apr 22, 2016 8:12 pm
by tripodmvr
Mooi so!!!!
RugbyTryOrNot.jpg

Re: Druk daai drie

Posted: Sat Apr 23, 2016 12:04 am
by Ashley
:): nee kyk daai manne het die reën meer nodig as ons :laugh:

Re: Druk daai drie

Posted: Sat Apr 23, 2016 7:07 am
by Dolf014
Sal like om te weet wat is die storie agter die foto.
Waar, wanneer, spanne, ens.

Baie unieke foto.

Re: Druk daai drie

Posted: Sat Apr 23, 2016 10:17 am
by Ashley
Oom Marius,
Vertel bietjie vir ons op n ander draad hoe het die jagtog verloop...
:laugh:

Re: Druk daai drie

Posted: Sun Apr 24, 2016 9:22 am
by Christo
Ysters daai.