Briewe vanaf plaaseienaars
Posted: Thu Jun 30, 2011 11:24 am
Deel van die proeses van my motiveering is om briewe van die plaaseienaars waar ek al gaan jag het te kry.
Dit dien as bewys dat ek al jag ondervinding het en dat gereeld jag.
My vraag is dan wat moet in die brief staan en kan ek een op my rekennaar maak en dan vul die boer net sy
besonderhede in en teken die brief. Verder by die toestemmings brief moet daar een vir elke jaar se jag wees of een vir al dit jare.
Hier is my voorbeelde (laat weet wat ek moet verander ASB)
Brief van die Boer
Hiermee gee ek(______________________,IDno __________________________) te kenne dat Mnr _________________________, IDno ________________________ vir die afgelope tyd onder my streng toesig en leiding op my plaas (___________________) kom jag het. Waar ek vir hom die nodige opleiding en raad verskaf het om sy jagtogte by my en in die toekoms sal kan verbeter.
Die tydperk wat hy by my kom jag het was vanaf 2001 tot op hede. Hy het jaarliks so 2 tot 3 springbokke by my kom jag.
Hiermee bevestig ek dat alle bogenoemde inligting korrek is.
___________________________________
Mnr ______________________________
Die toestemmings brief
Hiermee gee ek_____________________, IDno _________________ (die Plaaseienaar) vir Mnr ________________________,IDno _____________________ die nodige toestemming om op my plaas met die naam van _________________________ te jag. Die toestemming is slegs geldig vanaf ________________ tot _______________ en slegs onder my persoonlike toesig.
____________________________________
Handteken van Bogenoemde Plaas Eiennaar