Page 1 of 1

Guts or Balls

Posted: Fri Apr 22, 2016 3:19 pm
by Heinz Petersen
Guts or Balls?
There is a medical distinction. We've all heard about people having guts or balls, but do you really know the difference between them?
In an effort to keep you informed, the definitions are listed below:
GUTS - Is arriving home late after a night out with the guys, being met by your wife with a broom, and having the guts to ask: 'Are you still cleaning, or are you flying somewhere?'
BALLS - Is coming home late after a night out with the guys, smelling of perfume and beer, lipstick on your collar, slapping your wife on the butt and having the balls to say: You're next, Chubby.'
I hope this clears up any confusion on the definitions. Medically speaking, there is no difference in the outcome, since both ultimately result in death.

Re: Guts or Balls

Posted: Fri Apr 22, 2016 4:41 pm
by Andre308
Dit lyk my ek het nie balls of guts nie!!!

Re: Guts or Balls

Posted: Sat Apr 23, 2016 7:23 am
by FHM
Andre308 wrote:Dit lyk my ek het nie balls of guts nie!!!
Eisssh, ek is ook "balls en gutless" ++>:

Goeie een dankie Heinz! ;)

Re: Guts or Balls

Posted: Sat Apr 23, 2016 7:32 am
by Sybrandz
Ek dink dis eerder selfmoord.

Re: Guts or Balls

Posted: Sat Apr 23, 2016 3:52 pm
by Gawie(13mm)
Indien ek my vrou met sulke antwoorde verras, eet ek my eie peertjies vir aandete. :P

Re: Guts or Balls

Posted: Sun Apr 24, 2016 11:37 am
by Finfan
:laugh: :laugh:

Re: Guts or Balls

Posted: Thu Jun 02, 2016 9:53 am
by SuperVos
Gawie(13mm) wrote:Indien ek my vrou met sulke antwoorde verras, eet ek my eie peertjies vir aandete. :P
haha - gebak of gestoom?

Re: Guts or Balls

Posted: Thu Jun 02, 2016 10:36 am
by Chevvy SS
Ek het my peertjies in die eerste getroude jaar verloor- dit is nou makliker om uit te gaan.

Re: Guts or Balls

Posted: Thu Jun 02, 2016 11:13 am
by Riaan Kriel
As jy so laat inkom en effe aangeklam by die huis kom en sy is BAIE moeilik, bly net stil, begin rondkrap in koste, kyk agter elke deur en onder die bed.......... Later sal sy vra wat maak jy nou. Antwoord dan net heel kalm "Ek soek net die ou wat jou so vreeslik kwaad gemaak het, hy moet seker nog hier iewers wees...... Dit kan verseker mos nie ek wees nie nie want ek was dan nie eers hier nie" >:D ++>: :laugh:

Re: Guts or Balls

Posted: Thu Jun 02, 2016 1:06 pm
by FHM
Riaan Kriel wrote:As jy so laat inkom en effe aangeklam by die huis kom en sy is BAIE moeilik, bly net stil, begin rondkrap in koste, kyk agter elke deur en onder die bed.......... Later sal sy vra wat maak jy nou. Antwoord dan net heel kalm "Ek soek net die ou wat jou so vreeslik kwaad gemaak het, hy moet seker nog hier iewers wees...... Dit kan verseker mos nie ek wees nie nie want ek was dan nie eers hier nie" >:D ++>: :laugh:

LMGA! ++>:

Re: Guts or Balls

Posted: Thu Jun 02, 2016 4:58 pm
by junglejulian
Ek vermoed dit kan n koppie tee of koffie ook wees...
As ek met n Lyf vol brannewyn laataand by die huis kom is ek te vriendlik en lief vir my vrou.Sy het net een koppie koffie gedrink terwyl sy gewag het en dan is sy bebliksem..