Page 1 of 1

Beste scope vir R6000, X14 maks, 42-50mm obj.

Posted: Fri Apr 22, 2016 1:30 pm
by Lamtjop
Middag almal, watter scope sal jul aanbeveel vir R6000 budget so 14Xvergroting met n 42-50mm obj, sal vir jag gebruik word en so bietjie baan skiet 300-400m maks. Gaan nie in nag gebruik word nie.
Ek kyk na Burris fullfieldii 4,5-14x42, Rudolph 4,5-14x44, Nikon monarh 3, Lynx, Redfield. Van daardie lot wat uit filipyne kom watter een is die beste, Ek verstaan die lynx en Rudolph kom uit japan, maar is hul beter? Noem enige ander maak wat ek nog nie na gekyk het nie. Dankie, groete.

Re: Beste scope vir R6000, X14 maks, 42-50mm obj.

Posted: Fri Apr 22, 2016 1:46 pm
by Heinz Petersen
Kyk ook na die Hawke

Re: Beste scope vir R6000, X14 maks, 42-50mm obj.

Posted: Fri Apr 22, 2016 1:46 pm
by Lamtjop
Daar is nog Vortex en Hawke en Sigthron s11 bigsky ook, te veel keuses.

Re: Beste scope vir R6000, X14 maks, 42-50mm obj.

Posted: Fri Apr 22, 2016 1:49 pm
by Armand Steenkamp
Verseker die Burris!!!

Groetnis

Re: Beste scope vir R6000, X14 maks, 42-50mm obj.

Posted: Fri Apr 22, 2016 1:50 pm
by Hano243
Ek het 2 Burris FullfieldII 4.5-14 x 42 scopes en eks baie gelukkig met hulle. In my oë baie goeie waarde vir geld.

Re: Beste scope vir R6000, X14 maks, 42-50mm obj.

Posted: Sun Apr 24, 2016 3:47 pm
by Steppenwolf
My rang orde in die prysklas sou wees:
1. Burris
2. Sightron
3. Meopta
4. Nikon Monarch
5. Zeiss Terra
6. Redfield or (Leupold VX2 3-9x40)
7. Bushnell
8. Lynx
9. Rudolph
10.Hawke
11.Vortex

Re: Beste scope vir R6000, X14 maks, 42-50mm obj.

Posted: Sun Apr 24, 2016 3:55 pm
by hollow point

Re: Beste scope vir R6000, X14 maks, 42-50mm obj.

Posted: Sun Apr 24, 2016 8:53 pm
by Reloader270
Burris.

Re: Beste scope vir R6000, X14 maks, 42-50mm obj.

Posted: Sun Apr 24, 2016 9:49 pm
by Nico Harris
Die lynx lx2 is beter as meeste van daai scopes.

Re: Beste scope vir R6000, X14 maks, 42-50mm obj.

Posted: Mon Apr 25, 2016 9:10 pm
by Danie01
Ek het nou al verskillende scopes getoets en mee geskiet en ek sal nie n ander scope as n lynx in daardie prysklas koop nie. Lynx is baie goeie jag scopes en meer as genoeg vir algemene jag. Ja daar is beter scope maar duurder en waarin hul gewoonlik beter is word nie regtig deur die gemiddelde jagter gebruik of benodig nie.

Soos ek verstaan is lynx se naverkope diens ook baie goed.

Groete
Danie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Beste scope vir R6000, X14 maks, 42-50mm obj.

Posted: Tue Apr 26, 2016 3:30 pm
by JPL
Lamtjop,

My pa het so maand terug a scope gesoek vir dieselfde rede soos jy nou daar sê vir sy .270 Musgrave. Hy het besluit op n Vortex Crossfire 2 BDC,R3400 betaal, en is baie tevrede. Is goedkoper as die Burris, maar as jy R6k het is die Burris seker die beter keuse. Loer gerus na die Crossfire 2, baie skoon glas vir daai bietjie geld en LifeTime!!

Groete,
JP

Re: Beste scope vir R6000, X14 maks, 42-50mm obj.

Posted: Tue Apr 26, 2016 3:36 pm
by groblerlo
Rudolph -dalk vir bietjie meer

Re: Beste scope vir R6000, X14 maks, 42-50mm obj.

Posted: Tue Apr 26, 2016 7:29 pm
by Hein22
Nico Harris wrote:Die lynx lx2 is beter as meeste van daai scopes.
Stem saam