Page 1 of 1

My ladings en spoed vir 300 Win Mag en 375H&H

Posted: Thu Apr 21, 2016 7:28 pm
by HannesvB
Goie dag almal.

Ek deel maar gou my ladings vir die wat belangstel.
300 Win Mag
180gr Nosler Accubond
TPL: 86.86mm
66.8gr S365 LOT 81
2935fps

180gr Pro-Amm
TPL: 86.6
66.8gr S365 LOT 81
2905fps

Ek is oppad om 180gr TTSX punte te gaan skiet so ek sal julle op hoogte hou. Ek wil eers sien watter lading my die beste groeperings gee en dan sal ek spoed toets. As iemand ondervinding het met hierdie koeels sal die raad baie waardeer word.

375H&H
S341 LOT 434
270gr Impala
TPL: 91.2mm
67gr
2660fps (Nie so akkuraat nie)

270gr Impala
S341 LOT 434
TPL: 91mm
65gr
2574fps (baie akkuraat)

300gr Hornady DGX
S341
TPL: 90.5mm
64.2gr
2455fps

Goeie raad... as jy LOT 434 S341 gebruik en jy het quickload moet jy maar die heat of combustion so bietjie warrem maak, want volgens somchem se data moes my geweer met 69gr S341 LOT 434 so net net oor 2500fps skiet en toe ek die ammo deur die chrony skiet toe trek dai 300gr Hornady teen 2674fps en ek het 'n paar primers gepop en selfs op minimum ladings het my primers platgeslaan met kraters in hulle, so kyk maar mooi vir die outjie