Page 1 of 1

Rudolph Bipods

Posted: Thu Apr 21, 2016 10:51 am
by Kurly
Anybody got any opinions on these?

I'm looking for a relatively inexpensive bipod.

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk

Re: Rudolph Bipods

Posted: Thu Apr 21, 2016 10:58 am
by Geno

Re: Rudolph Bipods

Posted: Thu Apr 21, 2016 10:59 am
by joe rocket
Kurly don't waste your money buy once and buy a Harris. I had a Rudolph bipod for 2 years and it broke.

Re: Rudolph Bipods

Posted: Thu Apr 21, 2016 11:04 am
by NicoSmit
Het myne nou al 2 jaar en nog geen klagtes nie gebruik hom wel net op die 243

Re: Rudolph Bipods

Posted: Thu Apr 21, 2016 11:17 am
by Omnia
Ja wil ok se het 1 op die 25 06 , nog nie daar aan gedink om op die kanon so iets te sit nie.
Werk lekker as jy daar in Hopetown le op die vlakte en die bibod is jou enigste bossie waar agter jy kan wegkruip

Re: Rudolph Bipods

Posted: Thu Apr 21, 2016 11:20 am
by NicoSmit
Dis maar seker soos die Fords een ou se Ford het op 20000km nuwe turbo gekry ander ou se Ford ry nou al 200000km sonder probleme selfde met die bipods

Re: Rudolph Bipods

Posted: Thu Apr 21, 2016 12:11 pm
by Gawie(13mm)
Kurly, vir algemene jag is daar niks fout met hom nie.
Dit sou nie my eerste keuse wees vir langafstand skote verder as 350m nie, maar gaan jy werklik verder as dit skiet? Dit bied jou 'n redelik stabiele platform op jou jaggeweer, waar die natuurlike ruste skraps is.

Die Harris is 1000 % beter maar met die prys verskil kan jy jou premium jag koeƫls bekostig.

Re: Rudolph Bipods

Posted: Thu Apr 21, 2016 12:13 pm
by Askari
Koop eenkeer 'n Harris en koop nooit weer nie

Re: Rudolph Bipods

Posted: Fri Apr 22, 2016 7:50 am
by Kurly
Thanks for all the feedback guys.

I'll be saving for a few months more and then invest in a Harris

Re: Rudolph Bipods

Posted: Fri Apr 22, 2016 8:31 am
by Gawie(13mm)
Kurly wrote:Thanks for all the feedback guys.

I'll be saving for a few months more and then invest in a Harris
Wise choice!
Just make sure that you save 20% exstra. Things are always more expensive when I eventually get to the shop. ;D

Re: Rudolph Bipods

Posted: Fri Apr 22, 2016 8:35 am
by spekieries
Ek gebruik 'n "Versapod". Jy kan gerus na hulle ook kyk.

Re: Rudolph Bipods

Posted: Fri Apr 22, 2016 8:47 am
by Sangoma (IAN)
Ek het ook n Versa Pod. Hy werk baie lekker. Ek sal hom ook aanbeveel. Ongelukkig kos hy heelwat meer as n Rudolph.

Myne het fyn kraak op n stadium gehad. Rescomp het die part gratis vervang. Puik diens van hulle af.