Page 1 of 1

QL vir 25-06 ASB

Posted: Thu Apr 21, 2016 6:44 am
by Hugo S
More manne!! Kan iemand my help met lading op my tikka 25-06?

CAL: 25-06 TIKKA
KOEL: 87GR SP #2530
DOPPE: NORMA
H20 : 66,8
SLAG DOP : CCI 200
TPL 79MM ( waarmee die 2 ladings geskiet is)
MAG TPL: 85,09
LOOP LENGTE: 570mm

54G LADING 1 SPOED 3276
56G LADING 2 SPOED 3454

POEIER IS S365 LOT 74

Baie dankie en hulp sal wardeer word.

Re: QL vir 25-06 ASB

Posted: Thu Apr 21, 2016 9:22 am
by vriell
54.4gr vir nodespoed 3357 by chrony @ 56512 psi...
Dopvulling 94%
verbranding 100%
BC volgens QL uitgewerk ( weet nie hoe betroubaar) G1=.322

Re: QL vir 25-06 ASB

Posted: Thu Apr 21, 2016 9:39 am
by Williel
Welkom Hugo, is die spoed gemeet 5m weg met n chrony? Dit lyk ook of die spoed net van een koeël gemeet is en nie n gemiddeld van sê 3 tot 5 skote nie. Hoekom ek vra is daar is nie n goeie korrelasie tussen die twee ladings nie.

Re: QL vir 25-06 ASB

Posted: Thu Apr 21, 2016 11:07 am
by Hugo S
More willie, ja die chrony was 5 m weg, en ek het net een skoot per lading geskiet,

Dankie Len vir die info

Re: QL vir 25-06 ASB

Posted: Tue Apr 26, 2016 8:01 am
by Hugo S
More Manne sal n silencer enige invloed het op die quickload program? Want ek het daai 2 ladings met n silencer op geskiet, ek gaan vanmiddag gou Len se ladings skiet en terug voer gee,

Dankie Hugo

Re: QL vir 25-06 ASB

Posted: Tue Apr 26, 2016 8:38 am
by Williel
Dit behoort geen noemswaardige invloed te hê nie. Jou point of impact sal wel verskil met of sonder die KD.

Re: QL vir 25-06 ASB

Posted: Tue May 03, 2016 11:00 am
by Hugo S
Thanks Manne!! 55gr sit hulle almal binne mekaar op 100m, 4 skote

Dankie vir jou hulp LEN ! Jy het my baie tyd gespaar

Groete Hugo

Re: QL vir 25-06 ASB

Posted: Tue May 03, 2016 11:35 am
by vriell
Hugo S wrote:Thanks Manne!! 55gr sit hulle almal binne mekaar op 100m, 4 skote

Dankie vir jou hulp LEN ! Jy het my baie tyd gespaar

Groete Hugo
Altyd welkom...ons help graag...