Page 1 of 2

Ql lading 300 wsm asb

Posted: Tue Apr 19, 2016 7:37 pm
by Varmint
300WSM
Hornady ELD-X #3076
200gr punt
Nosler Dop
80gr H2O van dop.
CCi 250 Primer
TPL 74,15mm
Magasyn kas - 76mm
662,94 loop
S365 lot 81
Lading 56gr --- 2720fps spoed
Lading 60gr --- 2830fps spoed

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Tue Apr 19, 2016 8:05 pm
by Capt. Yoda
Waar o waar kry ons die ELD-X Koele voor ons nou met ql begin?

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Tue Apr 19, 2016 8:11 pm
by Nico Harris
Sal ook wil weet...

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Tue Apr 19, 2016 8:40 pm
by ruaanb
huntex sien ek het n paar manne van dit gekoop

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Tue Apr 19, 2016 8:52 pm
by Varmint
Yes by huntex

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 8:14 am
by Capt. Yoda
Varmint ek het nie die ELD-X file in QL nie so ek het die 208gr Amax bq verander maar dit behoort baie naby te wees.So ver ek kan sien is die 200gr ELD-X se lengte 39.04mm so dis n lang koel.

TPL 74.15
Node spoed is by 2775fps by die loop en so 2760fps by die crony 5m weg. 58g.1r kruit sal jou naby daai spoed kry, jou volgende node spoed is so by 2900fps maar is klaar bq oor max veilige druk

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 8:29 am
by Varmint
Tnx capt sal laat weet hoe hy vaar

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 9:22 am
by Bennie Bester
More,
Daardie koeelpunte is op QL 3.9
Groete Bennie

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 9:41 am
by Capt. Yoda
Bennie Bester wrote:More,
Daardie koeelpunte is op QL 3.9
Groete Bennie

Bennie kan jy nie vir ons die bullet file hier gooi nie asb

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 11:11 am
by Bennie Bester
Kaptein,
Gee so n kansie dat ek vanaand my seun kan vra om dit vir my te doen.
Groete

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 12:19 pm
by Brennie
Hallo Capt.

Dankie vir die QL hulp. Ek het gaan skiet met die lading van 58.1gr en die Hornady ELD-X 200gr. My spoed was 2790fps. En groepering so duim op 200m. Ek gaan afgaan na 57.5gr om op node spoed te kom van 2760fps.

Groete Brennie

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 1:06 pm
by Capt. Yoda
Dit sal jou baie naby aan die spoed bring, as jy klaar wil maak probeer dalk 57.5 en 57.7. Onthou net as jou crony 5m voor jou staan moet die spoed op die crony so 2760fps wees. For all purposes sou ek se jy is basies op die node spoed maar laai daai lading dan kyk jy of jy hom op die nommer of baie naby kan kry dan help dit darem as jou omgewings temp verskil in winter en somer.

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 1:09 pm
by Brennie
Dankie Capt. Ek gaan soo maak
Ek skiet eintlik Berger Hybrids en VLD met baie baie goeie resultate. Het net hierdie 1 pak ELD-X gekoop by huntex om te kyk wat maak hulle.

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 1:17 pm
by vriell
Capt. Oblivious wrote:
Bennie Bester wrote:More,
Daardie koeelpunte is op QL 3.9
Groete Bennie

Bennie kan jy nie vir ons die bullet file hier gooi nie asb
+100 ....Dankie Bennie sal dit baie waardeer....o ja welkom hier !!!

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 2:10 pm
by Capt. Yoda
Brennie wrote:Dankie Capt. Ek gaan soo maak
Ek skiet eintlik Berger Hybrids en VLD met baie baie goeie resultate. Het net hierdie 1 pak ELD-X gekoop by huntex om te kyk wat maak hulle.

As dit 215gr Hybirds is kan jy hulle maar aan pas as die Hornady met sy nuwe kleur tip vir jou mooi werk...

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 2:20 pm
by Brennie
Nee dit is die 185gr. Hule spoed is 2970fps
Ek sal graag daai 215gr wil skiet maar my loop is te kort.
Kan jy dalk kyk of ek op n regte node is met die 185gr bergers asb?

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 2:38 pm
by Capt. Yoda
As ek so vinnig krap lyk dit of jy tussen 2 nodes met daai spoed kan wees maar as jy die details van die lading gee kan ons mooi kyk. As iest nie gebreek is nie hoef mens dit ook nie reg te maak nie maar ons kan kyk, die Hybrids skiet ook enige spoed akuraat in my gewere

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 3:52 pm
by Brennie
Hier is my info op die Hybrids Capt.

300wsm
Berger hybrid
185gr
Norma dop
79,4 H2O
Cci 250
TPL- 75,55mm (0.5mm jump)
Magasyn 76mm
662,94mm loop
S365 lot 81
Lading 61,5gr ---- 2962fps tot 2970fps
Ek hoop jy kan werk met daai. Ek het nie nou n 2de lading met spoed op daai punte by my nie.
Dankie ek waardeur.

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 4:20 pm
by Armand Steenkamp
Brennie, So vir intresandhyd , watse geweer is dit?

Groetnis

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 4:21 pm
by Brennie
Dit is n Savage mod 12 VLP

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 4:31 pm
by Armand Steenkamp
Is jy tevrede met jou roer Brennie? Ek het die selle roer as jy.

Groetnis

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 4:34 pm
by Brennie
Baie baie happy!!! Daai ding skiet n koek hou!!! Sal hom vir niks veruil nie. Ek het nou nog n savage mod 12 6.5creedmoor LRP by gekoop. Met daai wsm en Berger kombinasie skiet ek .5 moa groep op 800m. Vertse skoot was op 1050m op n 300x300mm gong.

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 4:47 pm
by Armand Steenkamp
Eks bly Brennie! Jammer ek Hijack so you post! Ek sukkel maar nog met myne.

Groetnis

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 4:50 pm
by Brennie
Geen probleem. Watse punte skiet jy?

Re: Ql lading 300 wsm asb

Posted: Wed Apr 20, 2016 8:44 pm
by Bennie Bester
Kaptein.
Ek is nie so bedrewe op die forum met die aflaai van data nie. PM my asb en dan stuur ek vir jou die files.
Groete Bennie