Page 1 of 1

Scope Ringe

Posted: Tue Apr 19, 2016 3:29 pm
by Sangoma (IAN)
Hoekom is daar hierdie gate in meeste ringe? Moet daar n pin in gaan om beter op te lyn?

Re: Scope Ringe

Posted: Tue Apr 19, 2016 9:31 pm
by Arnold
Meeste ringe?

Re: Scope Ringe

Posted: Wed Apr 20, 2016 12:24 am
by Sangoma (IAN)
Ok, kom ons probeer weer. Ek het dit op my TPS ringe gesien en op die pic is dit ook op March se ringe.

Re: Scope Ringe

Posted: Wed Apr 20, 2016 6:25 am
by Gawie(13mm)
Ek gaan 'n wilde kans vat en sĂȘ dat dit die gate gebruik word vir "belynings penne" tydens die vervaardigings proses.