Page 1 of 1
Lede se e-posse wat nie werk
Posted: Tue Apr 19, 2016 8:50 am
by jaracal
Ek gaan hier 'n lys begin van lede wat se e-posse of terug gestuur word agv hulle service providers wat dit sien as spam of indien jy vergeet om jou e-pos adres te verander op die forum. Op die manier kan julle die e-posse op datum bring of julle service providers vra om dit as nie-spam te klassifiseer.
Lid se forum naam:
1) swc-tr - reggestel
Re: Lede se e-posse wat nie werk
Posted: Tue Apr 19, 2016 8:53 am
by swc-tr
Dankie, ek kyk gou.
Re: Lede se e-posse wat nie werk
Posted: Tue Apr 19, 2016 9:02 am
by swc-tr
E-pos adres reggestel, dankie.
Re: Lede se e-posse wat nie werk
Posted: Tue Apr 19, 2016 9:03 am
by jaracal
dankie
Re: Lede se e-posse wat nie werk
Posted: Tue Apr 19, 2016 9:32 am
by jaracal
Lid se forum naam:
Omnia - The e-mail address you entered couldn't be found.
Re: Lede se e-posse wat nie werk
Posted: Wed May 04, 2016 11:35 am
by jaracal
Lid se forum naam: bobby
Re: Lede se e-posse wat nie werk
Posted: Mon May 09, 2016 6:52 am
by jaracal
Lid se forum naam = C.J.
Kyk asb na jou e-pos adres of dit korrek is
Heinrich
Re: Lede se e-posse wat nie werk
Posted: Wed May 11, 2016 7:26 am
by jaracal
Lid se forum naam = Allure
Dankie ook vir die ander manne wat hulle details verander het.
Groete
Re: Lede se e-posse wat nie werk
Posted: Mon May 16, 2016 8:27 am
by jaracal
jaracal wrote:Lid se forum naam = C.J.
Kyk asb na jou e-pos adres of dit korrek is
Heinrich
C.J. Jou e-pos adres is nog nie reggestel nie
Groete