Page 1 of 1
.243 Quickload
Posted: Mon Apr 18, 2016 8:17 pm
by Gerhardus Nel
Naand Forum, kan een van julle manne asb help?
Loop lengte 600mm
85gr Sierra HPBT
PMP dop H2O 54gr
S355 42.3
68.4 TPL
1.3475
2.3435
3.3455
Dankie manne!!!
Re: .243 Quickload
Posted: Mon Apr 18, 2016 9:39 pm
by Williel
As ek reg uitwerk is dit n resep om jouself op te blaas. Druk is 100 000 PSI teenoor maksimum van 60 000 PSI. Is daar nie n vingerfout met jou data nie? Bv S355 moet S 365 wees?
Re: .243 Quickload
Posted: Mon Apr 18, 2016 9:58 pm
by Gerhardus Nel
Ongelukkig nie Willie, ek het vermoed die lading is rof.
Re: .243 Quickload
Posted: Mon Apr 18, 2016 10:30 pm
by Williel
S355 gee slegte dopvulling van 75.4%. Ek sal aanraai om S 365 te gaan vir beter vulling.
34.6 gr (S355) teen 3050 fps is baie naby n node maar amper op maksimum druk. As jy op S 355 wil bly stel ek voor laai 34.5 gr en skiet vir spoed dat ons die regte data (BR) bepaal.
Re: .243 Quickload
Posted: Mon Apr 18, 2016 10:52 pm
by Williel
Met S 365 kan jy begin met 39 gr vir toetslading. Dit gee darem al n 83.5% dopvulling.
Re: .243 Quickload
Posted: Tue Apr 19, 2016 7:17 am
by Gerhardus Nel
Baie dankie Willie!!!
Mooi dag.
Re: .243 Quickload
Posted: Tue Apr 19, 2016 8:40 am
by Gerhardus Nel
Willie kyk asb vir my op die inligting?
Loop 24"
H2O 54gr
Tpl 68.4
S365 40gr
1.3054
2.3015
3.3008
4.3001
Re: .243 Quickload
Posted: Tue Apr 19, 2016 8:54 am
by Williel
Hoe het die groepering gelyk? Jy is feitlik op die node.
40.1 gr @ 3038 fps (85% dopvulling). Die volgende node is net oor maksimum druk.
43.5 gr @ 3241 fps (93% dopvulling). Druk is 61 432 psi en maks is 60191 psi.