Page 1 of 1

Dagsê mense - Nuwe Lid

Posted: Mon Apr 18, 2016 11:44 am
by dnl.hattingh
Hello almal.

baie dankie dat ek hier by julle kon aansluit. Ek sien baie uit om van die onderwerpe wat hier bespreek word te lees
en sommer om 'n klompie goed te leer.

My naam is Daniël en is 'n kranige jagter.

Ek jag met die volgende en herlaai self:
.22 Brno
.22-250 Howa
.7x57 Ermelo Musgrave.

Ek jag net wat lekker is om in die pot te gooi. As dit nie vir die pot is nie, is hy bedoel vir die veld.

Re: Dagsê mense - Nuwe Lid

Posted: Mon Apr 18, 2016 11:50 am
by JTM
Welkom Daniël. Waar in die wêreld is jy vandaan?

Re: Dagsê mense - Nuwe Lid

Posted: Mon Apr 18, 2016 11:56 am
by dnl.hattingh
Ek is hier van Pretoria.

Re: Dagsê mense - Nuwe Lid

Posted: Mon Apr 18, 2016 12:52 pm
by jamalley
Welkom Daniel

Re: Dagsê mense - Nuwe Lid

Posted: Mon Apr 18, 2016 1:48 pm
by Boesman10
Welkom Daniel

Re: Dagsê mense - Nuwe Lid

Posted: Tue Apr 19, 2016 10:51 am
by ROBBIE1
Welkom Daniel,pasop net die forum is verslawend.......... Jou vrou gaan dink jyt n verhouding met die laptop na dese!!