Page 1 of 1

volgende kurses

Posted: Mon Apr 18, 2016 8:46 am
by willienel
Kan iemand dalk vi ons se waneer is die volgende roep kurses ? Ek is in limpopo,maar sal ook uikom na ander dankie.

Re: volgende kurses

Posted: Thu Apr 21, 2016 5:18 pm
by Marius marais
Willie daar is 14 Mei n kursus by buurmans vaaldam naby oranjeville en kursus word deur Hei aangebied. indien jy belangstel kontak vir Pep buurman cell. 082 338 9566.