Page 1 of 1

precision sus tec ring

Posted: Sun Apr 17, 2016 9:21 am
by Fanie Nel
Goeie dag almal
Ken iemand die bognoemde ringe
Groete Fanie Nel

Re: precision sus tec ring

Posted: Sun Apr 17, 2016 5:45 pm
by douw
Goeie dag Fanie.

Dit is regtig puik vervaardigde ringe. Hule is baie sterk maar dus ook swaar omrede dit van staal gemaak word. Die 25mm en die 30mm kom met plastiek "inserts" soos die Burris Signature ringe. Hlle kan dus "elevation" verstel tydens die opsit proses met die verskillende MOA ringetjies. Die 34mm Ringe kom nie met die "inserts" nie. Al die ringe kan egter "windage" verstel tydens die opsit proses.

Hulle pas op picatinny rails. Ek verkoop hul tans teen R1500 per stel.

Ek gaan nou probeer om 'n foto te laai.

Groete
Douw

Re: precision sus tec ring

Posted: Sun Apr 17, 2016 5:55 pm
by douw

Re: precision sus tec ring

Posted: Sun Apr 17, 2016 6:30 pm
by Fanie Nel
Hello douw
Baie dankie vir jou terugvoer ek wardeer kan van hulle kry wat reeds gebruik is vir goeie prys
Groete Fanie

Re: precision sus tec ring

Posted: Sun Apr 17, 2016 6:38 pm
by Mukiwa
Naand Douw,

Ek soek n stel 30mm dringed asb man waar kan ek jou kontak, kan sommer deurkom na jou toe more.

Kan my sommer n boodskap stuur op 0795049657.

Groete,

Re: precision sus tec ring

Posted: Sun Apr 17, 2016 7:52 pm
by douw
Skakel my gerus more oggend op 084 58 700 58. Groete Douw