Page 1 of 1

Herlaaidata vir 375 h&h

Posted: Thu Apr 14, 2016 9:15 pm
by Louis Phillips
Ek is op soek na hulp met 250gr TSX op S341 kruit. Min en maks ladings. Dis vir n CZ Safari.

Re: Herlaaidata vir 375 h&h

Posted: Fri Apr 15, 2016 12:37 am
by alecjohnson
welkom by jaracal! ek sien jy loop al 'n rukkie hier, maar dis jou eerste pos.


het jy 'n chronograaf?

as jy een het pm my en ek sal jou help

as jy nie een het nie kry een, dan help ek jou

indien jy nie wil nie is die al hoe ek jou kan help
http://www.somchemreload.com/search?c=10&f=127

en voel vry om ons meer van jouself onder nuwe lede te vertel

Re: Herlaaidata vir 375 h&h

Posted: Wed Apr 20, 2016 9:11 pm
by Louis Phillips
Het na raad oorgegaan na S335, 70-71gr gelaai op 250gr Barnes maar were nog nie lekker. Gaan opgaan na 72gr Luke of hy begin toemaak met groter ladings. Sal deur Chrony sit die na week. Groete

Re: Herlaaidata vir 375 h&h

Posted: Thu Apr 21, 2016 8:25 am
by Frederik
Daardie lading van jou klink gevaarlik hoog.

Re: Herlaaidata vir 375 h&h

Posted: Thu Apr 21, 2016 9:13 am
by Louis Phillips
Sou jy laer gaan 69? Nee 70 of 71 groepeer nie?

Re: Herlaaidata vir 375 h&h

Posted: Thu Apr 21, 2016 9:40 am
by Capt. Yoda
Kry eers die spoed, dalk met n bq laer lading. gr beten nie baie nie spoed is wat jou wys waar jy is

Re: Herlaaidata vir 375 h&h

Posted: Thu Apr 21, 2016 1:49 pm
by Bennie Bester
Wat van S355