Page 1 of 1
BWB shoulder mount - Mahala
Posted: Wed Apr 13, 2016 6:09 pm
by Geno
Manne.
Ek het hierdie bwb skouermontering wat ek wil weggee.
Kom haal hom self in Brits, en hy is joune.
Hy het nogal lekker karakter met die een af horing.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160413/e2616060daddabba7d95dba5a06d0e68.jpg
Groete
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: BWB shoulder mount - Mahala
Posted: Wed Apr 13, 2016 6:22 pm
by NicoSmit
As jy dit die naweek gepost het het ek hom kom haal was daar in jou valley gewees
Re: BWB shoulder mount - Mahala
Posted: Wed Apr 13, 2016 7:26 pm
by Wildeboer
Hi Geno, jy kom nie dalk weer in kontak met Stefan van Colesberg?
Dan sou ek die bees oorgevat het by jou want die koerier gaan bietjie rof wees en dalk nog n afhoring tot hier...
Re: BWB shoulder mount - Mahala
Posted: Wed Apr 13, 2016 9:49 pm
by Jaco Swart
Ek sal hom vat
Bel jou more
Re: BWB shoulder mount - Mahala
Posted: Thu Apr 14, 2016 8:20 am
by ROBBIE1
Geno as Jaco hom nie wil neem nie, sal ek hom hier in die fabriek opsit.
Re: BWB shoulder mount - Mahala
Posted: Thu Apr 14, 2016 8:35 am
by Jaco Swart
Vat maar Robbie dis reg
Re: BWB shoulder mount - Mahala
Posted: Thu Apr 14, 2016 8:39 am
by Supacow
As Robbie hom nie vat nie sal ek hom vat vir ons kantoor

Re: BWB shoulder mount - Mahala
Posted: Thu Apr 14, 2016 12:11 pm
by ROBBIE1
thanx maar Is jy seker Jaco?
Re: BWB shoulder mount - Mahala
Posted: Thu Apr 14, 2016 12:16 pm
by Geno
Oom Robbie.
Stuur maar 'n drywer en 'n pakkie droƫwors!

Re: BWB shoulder mount - Mahala
Posted: Thu Apr 14, 2016 12:24 pm
by ROBBIE1
Dis reg Geno, ek sal sommer self n draai maak. Watsup my net jou adres asb dan reel ons. Dink ek sal so volgende week n draai gooi by jou.
Jy moet my sommer se waar die bok geskiet is, kaliber ens, dan sit ek so klein bordjie onder haar met jou detail, geskend deur Geno van G & G ens ens.
Re: BWB shoulder mount - Mahala
Posted: Thu Apr 14, 2016 12:34 pm
by Geno
Reg so OOm Robbie.
Die bok het 'n wilde geskiedenis.
Ek het eedag by die huis gesit toe my buurman my bel en vra of ek nie die bwb mount soek nie.
Daar gekom, hoor ek toe hy het iets met die taksidermis aangehad, en dat sy vrou gladnie dik van die lag was oor die bwb wat sy skelmpie opgestop het nie. Hy moes of die bw weggee, of self die huis verlaat....
So, kaliber en area ken ek gladnie!
Re: BWB shoulder mount - Mahala
Posted: Thu Apr 14, 2016 12:43 pm
by ROBBIE1
Hahahahaha dis n lekker 11-1-11 een, maar ja, sal iets skryf soos
"Geskenk deur Geno se buurman se skelmpie om huismoles te voorkom"
Re: BWB shoulder mount - Mahala
Posted: Thu Apr 14, 2016 12:49 pm
by Carl
Geno wrote:Reg so OOm Robbie.
Die bok het 'n wilde geskiedenis.
Ek het eedag by die huis gesit toe my buurman my bel en vra of ek nie die bwb mount soek nie.
Daar gekom, hoor ek toe hy het iets met die taksidermis aangehad, en dat sy vrou gladnie dik van die lag was oor die bwb wat s
y skelmpie opgestop het nie. Hy moes of die bw weggee, of self die huis verlaat....

Wie het het nou vir wie en wat het vir wat opgestop?
Re: BWB shoulder mount - Mahala
Posted: Thu Apr 14, 2016 12:54 pm
by Viking
Die BWB en sy oorspronkilike baas het elkeen 'n horing verloor...