Page 1 of 1

Lank laas hier

Posted: Wed Apr 13, 2016 9:24 am
by LoveHenties
Goeie dag manne

Was baie lanklaas hier, so ek het gedink om myself weer voor te stel. Was baie moedeloos omdat ek nie in die veld kom nie, maar ek probeer 'n plan maak.

Hendrik

Re: Lank laas hier

Posted: Wed Apr 13, 2016 10:01 am
by Wanna
Welkom terug.

Re: Lank laas hier

Posted: Wed Apr 13, 2016 10:57 am
by Boesman10
Welkom terug Hendrik. Wat se wapens le daar in jou kluis?

Re: Lank laas hier

Posted: Wed Apr 13, 2016 11:14 am
by LoveHenties
CBC .410 Haelgeweertjie, 'n BRNO 30-06 en 'n Sako Vixen .222