Page 1 of 1

S355 kruit vir 87 Vmax op standaard 243

Posted: Tue Apr 12, 2016 1:00 pm
by Louis Nel
Tans herlaai ek met S365 op my Varmiter Howa 243. Ek het reeds oorgaan met die S355 op my ander kalibers. Ek ek baie tevrede met die resultate. Kan iemand my asb 'n begin lading gee en spoed op die 87 Vamax met die S355 kruit?

Re: S355 kruit vir 87 Vmax op standaard 243

Posted: Tue Apr 12, 2016 1:11 pm
by Capt. Yoda
Jy gaan swak dopvilling he met 355

Re: S355 kruit vir 87 Vmax op standaard 243

Posted: Fri Apr 15, 2016 9:47 pm
by Jurie Vermaak
Louis Nel wrote:Tans herlaai ek met S365 op my Varmiter Howa 243. Ek het reeds oorgaan met die S355 op my ander kalibers. Ek ek baie tevrede met die resultate. Kan iemand my asb 'n begin lading gee en spoed op die 87 Vamax met die S355 kruit?
Ek laai 40gr Lot011 vir so 3150 vt/s met n 26duim loop. Groeperings baie beter as met 365

As jy spoed jaag is 355 dalk nie wat jy soek nie

Re: S355 kruit vir 87 Vmax op standaard 243

Posted: Sun Apr 09, 2017 1:13 pm
by Swys14
Ek het gesukkel met S365 en na 'n gesprek met 'n bekende oom (in skiet kringe) by durbanville skietbaan die dag het ek besluit om S355 toe te skuif. Nog nie terug gekyk nie, baie tevrede. Dis vir 87gr Vmax.