Page 1 of 1

Opticsplanet.net

Posted: Tue Jun 28, 2011 3:45 pm
by Kosie
Het enige iemand al 'n teleskoop by www.opticsplanet.net gekoop.  Ek het nog nie 'n teleskoop van oorsee bestel nie so hoeveel moet mens by die prys bysit.

Dankie
Kosie

Re: Opticsplanet.net

Posted: Tue Jun 28, 2011 3:48 pm
by Geno
Kosie, min of meer so:
As iets $100 kos, kan jy maar bargain op R1000.00, dit dek gewoonlik shipping en belasting.

Groete,
Eugene

Re: Opticsplanet.net

Posted: Wed Jun 29, 2011 8:05 am
by SmitH
Die invoerkoste op my geweerkolf was so + - $45