Page 1 of 1

Gekombineerde herlaai en akkuraatheid kursus-Cassie Nienaber

Posted: Thu Apr 07, 2016 1:02 pm
by WSM
Goeiemiddag almal

Vind hierby aangeheg besonderhede rakende die kursus wat op 21 Mei te SAJWV Duiker tak aangebied word deur Cassie Nienaber.

Getalle word beperk tot 50 x inskrywings, kontak my gerus en sal die inskrywingsform aanstuur.

Groete!