Page 1 of 1

Hilux D\Cab Trallies - R4500

Posted: Wed Apr 06, 2016 9:49 am
by HeinrichPrinsloo
Ek het n stel Hilux D\Cab trallies

Ek het dit n week terug opgesit

Ek het in tussen vir my n Jag-raam met bankies laat bou

Het pype bo vir canvas canopy

Hekkie aan kant en agter

Ek is in Pretoria

R4500

0 agt 2 nege 0 agt 0 agt 6 agt

http://i282.photobucket.com/albums/kk265/spicydave/IMG_6817_zpsooeiqt6k.jpg
http://i282.photobucket.com/albums/kk265/spicydave/IMG_6814_zpsihctikjm.jpg

Re: Hilux D\Cab Trallies - R4500

Posted: Wed Apr 06, 2016 1:51 pm
by Nico Harris
Half uur opsie vir n vriend asb.

Re: Hilux D\Cab Trallies - R4500

Posted: Wed Apr 06, 2016 1:57 pm
by HeinrichPrinsloo
Regso

Re: Hilux D\Cab Trallies - R4500

Posted: Wed Apr 06, 2016 2:04 pm
by Rudi Fischer
Stel ook belang

Re: Hilux D\Cab Trallies - R4500

Posted: Wed Apr 06, 2016 3:56 pm
by Nico Harris
Rudi jy kan maar vat!

Re: Hilux D\Cab Trallies - R4500

Posted: Fri Apr 08, 2016 2:05 pm
by Riaan Beeslaar
Hi Heinrich

Is die tralies nog beskikbaar en indien vir watse jaarmodel bakkie is die tralies

Groete
Riaan

Re: Hilux D\Cab Trallies - R4500

Posted: Sat Apr 09, 2016 5:47 pm
by Rudi Fischer
Hi Heinrich

Ek sal dit n skip moet gee.
Jammer mr.



Sent from my iPhone using Tapatalk