Page 1 of 1

Nuwe rest wat ek op my boog gaan sit....

Posted: Tue Jun 28, 2011 8:21 am
by marno
Overview
New for 2010 is the full containment Apache Capture drop away arrow rest. Super quick operation along with 360 degree sound dampening mean whisper quiet operation, no matter what. The Apache does not require any wrenches or other tools to make adjustments, just set it and forget it. Laser graduations make fine tuning in the field a snap. Rugged all metal construction is built for any weather conditions, rain or shine. This is truly the ultimate capture drop away rest!
Key Features
? Super Quiet Operation - The Apache is designed with a 360 degree sound dampening pad that won?t let your arrow touch metal or make any noise whatsoever.
? Preinstalled felt silencer on launch head - Rugged felt pad pre installed on launcher makes for the quietest drawback possible. Perfectly silent operation with any carbon or aluminum arrow you choose.
? Quick & Easy Adjustments, no tools needed! - The Apache features tool-less adjustment knobs for super fast and easy tuning. Just set it and forget it. Adjustments in the field have never been easier.
? Laser Etched graduations - Super fine graduations make fine tuning in the field as simple as possible.

Re: Nuwe rest wat ek op my boog gaan sit....

Posted: Tue Jun 28, 2011 9:17 am
by Hugo
Het jy hom klaar gekoop?

Want indien nie kan ek 'n briljante FC rest aanbeveel wat baie makliker tune van Limbdriver.

Image

Re: Nuwe rest wat ek op my boog gaan sit....

Posted: Tue Jun 28, 2011 9:19 am
by marno
So te se klaar gekoop Hugo.

Re: Nuwe rest wat ek op my boog gaan sit....

Posted: Tue Jun 28, 2011 10:08 am
by Hugo
Tip, plak die binne kant van die rest met fuzzy stuff, dit help om klanke te demp waar die pyl teen die rest kap op die draw.

Re: Nuwe rest wat ek op my boog gaan sit....

Posted: Tue Jun 28, 2011 10:10 am
by marno
Hugo,

Ek hierdie een het klaar spons in die binnekant om die rest en op die rest self het hy klaar felt wat hulle by die fabriek opsit.

Is dit wat jy bedoel het?

Re: Nuwe rest wat ek op my boog gaan sit....

Posted: Tue Jun 28, 2011 10:45 am
by Hugo
jip,

Dis wat ek bedoel, as jy nog vrae het vra, ek help graag.

Re: Nuwe rest wat ek op my boog gaan sit....

Posted: Tue Jun 28, 2011 10:46 am
by marno
Thanks man.

Wat dink jy van die rest?

Re: Nuwe rest wat ek op my boog gaan sit....

Posted: Tue Jun 28, 2011 10:58 am
by Hugo
In my opinie is dit 'n Trophy Taker namaaksel, ken nie die ding so goed nie, maar kry maar iemand wat ken om hom vir jou optestel.

Re: Nuwe rest wat ek op my boog gaan sit....

Posted: Tue Jun 28, 2011 11:03 am
by marno
Ja die boog winkel sal hom vir my opstel en tune.

Re: Nuwe rest wat ek op my boog gaan sit....

Posted: Tue Jun 28, 2011 11:17 am
by Hugo
Watse shop gebruik jy?

Re: Nuwe rest wat ek op my boog gaan sit....

Posted: Tue Jun 28, 2011 11:19 am
by marno
Doen gewoonlik my goed als by Magnum Archery, maar hierdie gaan ek sommer by Potshot/Kolskoot laat doen.

Hulle is die naaste.

Re: Nuwe rest wat ek op my boog gaan sit....

Posted: Fri Jul 01, 2011 8:20 pm
by henslin
Het een ( Apache ) op my Assasin gesit. Die sogenaamde felt pad weggegooi omdat ek te veel bewe en die deel op my boog met sagte rubber geline. Gebruik hom redelik gereeld en kan regtig nie kla nie.