Page 1 of 1

Kluis Tekoop 1860x720x720

Posted: Tue Apr 05, 2016 5:53 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dagse

Ek het die volgende kluis beskikbaar indien iemand sou belangstel. Die kluis is n kategorie 2 kluis en is in puik toestand. Hy kan +-14 gewere met teleskope vat en het twee laaitjies aan die onderkant van die kluis en n rak aan die bokant. Hy het n sleutel en digitale slot. Die kluis is presies n jaar terug oorgedoen toe ek hom gekoop het en verkoop hom vir die prys wat ek betaal het.

R17 000

http://i1241.photobucket.com/albums/gg502/79071651/IMG_20160405_172355_zpsp4hcgdnm.jpg
http://i1241.photobucket.com/albums/gg502/79071651/IMG_20160405_172314_zps8vmi20io.jpg

Kontak my gerus

Re: Kluis Tekoop 1860x720x720

Posted: Wed Apr 06, 2016 2:57 pm
by Sangoma (IAN)
Very nice. Ek speel sommer vanaand weer lotto!!!

Re: Kluis Tekoop 1860x720x720

Posted: Wed Apr 06, 2016 3:08 pm
by FHM
Watse Beretta boksies le daar binne...? ++>:

Re: Kluis Tekoop 1860x720x720

Posted: Wed Apr 06, 2016 3:27 pm
by JAGTERSREG-JRM
FHM wrote:Watse Beretta boksies le daar binne...? ++>:

Kliente se Beretta PX4 Storm .40 S&W, lekker gunne

Re: Kluis Tekoop 1860x720x720

Posted: Wed Apr 06, 2016 3:35 pm
by gbvl
Nevermind die berettas. Kyk al die lang menere met die houtmeubels agterin. 56's?

Re: Kluis Tekoop 1860x720x720

Posted: Wed Apr 06, 2016 3:45 pm
by JAGTERSREG-JRM
gbvl wrote:Nevermind die berettas. Kyk al die lang menere met die houtmeubels agterin. 56's?

Daai lekker Norinco AK,s. Hier in Gauteng is dit sommer sekuriteits wagte se wapens