Page 1 of 1

Bok naderbring apperate !!!

Posted: Tue Apr 05, 2016 1:39 pm
by Omnia
Verbeel ek my of is daar vir die afgelope 2 dae 'n toename in die verkoop van 2 daanse scopes , ..... dis nie dalk om Huntex om die draai is nie ??

Re: Bok naderbring apperate !!!

Posted: Tue Apr 05, 2016 2:12 pm
by JuanVE
Die manne wil seker met kontant in die sak Huntex toe gaan!

Re: Bok naderbring apperate !!!

Posted: Wed Apr 06, 2016 12:24 am
by theedge
Of die manne se drink geld is klaar - lol nee dink jy reg maat