Spartan 165 GR
Posted: Tue Apr 05, 2016 9:39 am
Is dit nodig op die jump van die Spartans langer te maak.
ek het orals prober kyk vir herlaai inligting op die patrone sonder sukses..
Ek sien wel dat die ouens gebruik Barnes TSX se ilingting op QL.
Ek will hulle graag probeer op die 308. ( Spartan 165 gr )
Het al 3 ladings gaan toets .
Hier is hul inligting. Die 40.5 het die beste gegroepeer.
Dit is uit n Howa 308 24" loop
gebruik S335 kruit saam met cci250 primers.
die dopvolume op doppe is 55.3 ( Lapua doppe)
Dop lengte is 59 .9 mm TPL is 70 mm
Die spoed is die spoed by Chronograaf 4 meter weg
39.5 gr : 1. 2493 , 2522 , 2542 gemiddeld 2517
40 gr: 2549 , 2545 , 2552 , gemiddeld 2549
40.5 gr : 2598 , 2601 , 2678 gemiddeld 2592
Die temperatuur op die dag was 33 grade nogal warm gewees .
Volgens my berekeninnge behoor ek op node te wees by 40 .3 GR .
KYK ASB OF JULLE SAAMSTEM.