Page 1 of 1

Razor vs IOR

Posted: Sat Apr 02, 2016 8:01 pm
by acssa

Re: Razor vs IOR

Posted: Sat Apr 02, 2016 8:19 pm
by henning
Die man se oorsig is nie so sleg nie maar tussen in praat hy ook maar heelwat nonsense.

Groete
Henning

Re: Razor vs IOR

Posted: Sat Apr 02, 2016 9:42 pm
by acssa
henning wrote:Die man se oorsig is nie so sleg nie maar tussen in praat hy ook maar heelwat nonsense.

Groete
Henning
Hy praat soms baie.... maar ek luister maar na hom want hy skiet beter as ek.... (miskien as jy ook.)

https://www.youtube.com/watch?v=RWnTF_YvkeM

ek sal darem sukkel om n haas in daai wind op 700 yards te skiet.

Re: Razor vs IOR

Posted: Sat Apr 02, 2016 10:04 pm
by Capt. Yoda
Daai IOR lyk soos iets wat op n spaceship se neus kom

Re: Razor vs IOR

Posted: Sun Apr 03, 2016 6:39 pm
by Heinds
Ek wonder wat kos daai spesafieke IOR.. Acssa weet jy?

Re: Razor vs IOR

Posted: Sun Apr 03, 2016 7:07 pm
by acssa
Heinds wrote:Ek wonder wat kos daai spesafieke IOR.. Acssa weet jy?
Ek weet nie wat hy nou kos nie want ek het laas jaar myne gekoop. Ek sal email stuur aan Jakobus en vra.

Re: Razor vs IOR

Posted: Fri Apr 22, 2016 6:14 pm
by Lukie
Let's face it: IOR scopes is nie mooi nie. Maar hulle maak mooi.

Re: Razor vs IOR

Posted: Fri Apr 22, 2016 10:29 pm
by acssa
Lukie wrote:Let's face it: IOR scopes is nie mooi nie. Maar hulle maak mooi.
Soos n landcruiser bakkie... was laas week op die skietbaan met vrou se geweer met 6-24 FFP IOR.
Ek het nog nooit enige ander scope gebruik wat so "track" nie. IOR scopes is vir my die beste waarde vir geld scopes in SA.

Re: Razor vs IOR

Posted: Mon Apr 25, 2016 9:38 pm
by Lukie
Nes 'n cruiser. Daai ding sal nie skuif vir niks nie. Mens moet hardhandig met hom te werk gaan, oftewel: Die scope het positiewe terugvoer in die stelknoppe ;D

Re: Razor vs IOR

Posted: Mon Apr 25, 2016 10:07 pm
by Sangoma (IAN)
IOR, Daar is net een negatiewe ding waaraan ek kan dink. En dis daai lelike blerrie coating wat hulle op hulle scopes sit.

Of is die nuwe modelle dalk anodised?

Re: Razor vs IOR

Posted: Wed Apr 27, 2016 3:42 pm
by acssa
Sangoma (IAN) wrote:IOR, Daar is net een negatiewe ding waaraan ek kan dink. En dis daai lelike blerrie coating wat hulle op hulle scopes sit.

Of is die nuwe modelle dalk anodised?
Jy is reg hulle coating is nie mooi nie... die coating is mil spec. Jy sal ook sien die ringe is baie grof in die binne kant. Toe ek slim manne vra hoekom hulle se die coating en growwe ringe "mil spec" moet wees toe antwoord hulle dis dat die ring kan byt op die scope. Die scopes word gebruik op militere .50 sniper rifles en die "recoil" en toestande is so erg die scopes skuif in die ringe...en daarom soek hulle dit so. ( so ja as n IOR een keer gemonteer is maak die ringe merke op die buis). Hulle se "these scopes are made for working, not for showing."

Re: Razor vs IOR

Posted: Wed Apr 27, 2016 9:22 pm
by Capt. Yoda
en die NF, Leupold, S&Bs, en Zeis en al die ander scope wat oor die wereld op 50s gebruik word, wie se weermag gebruik die IOR op hul sniper/anti-material wapens?

Re: Razor vs IOR

Posted: Sat Apr 30, 2016 9:26 pm
by acssa
Capt. Oblivious wrote:en die NF, Leupold, S&Bs, en Zeis en al die ander scope wat oor die wereld op 50s gebruik word, wie se weermag gebruik die IOR op hul sniper/anti-material wapens?
Ek weet IOR het n groot kontrak/order gekry en ek kan nie n order plaas nie. Ek weet daar is EU lande wat IOR gebruik.
Ek weet Zeiss se boetie die Hensoldt word eerder gebruik....dan ook US Optics.

https://www.youtube.com/watch?v=s5pVya7eask

Re: Razor vs IOR

Posted: Sat Apr 30, 2016 11:30 pm
by Apie
Capt. Oblivious wrote:en die NF, Leupold, S&Bs, en Zeis en al die ander scope wat oor die wereld op 50s gebruik word, wie se weermag gebruik die IOR op hul sniper/anti-material wapens?
Iewers op Youtube is n video van n 14mm Anti Material rifle wat DENEL gebou het met n Lynx op.....

Sent from my D5803 using Tapatalk

Re: Razor vs IOR

Posted: Sun May 01, 2016 10:09 am
by Capt. Yoda
Apie wrote:
Capt. Oblivious wrote:en die NF, Leupold, S&Bs, en Zeis en al die ander scope wat oor die wereld op 50s gebruik word, wie se weermag gebruik die IOR op hul sniper/anti-material wapens?
Iewers op Youtube is n video van n 14mm Anti Material rifle wat DENEL gebou het met n Lynx op.....

Sent from my D5803 using Tapatalk

Ja ons manne gebruik blykbaar n 8xiets Lynx op hul lang roere.Hulle vat seker maar baie ammo saam as hul iemamd wil gaan skiet

Re: Razor vs IOR

Posted: Sun May 01, 2016 11:50 am
by Apie
Capt. Oblivious wrote:
Apie wrote:
Capt. Oblivious wrote:en die NF, Leupold, S&Bs, en Zeis en al die ander scope wat oor die wereld op 50s gebruik word, wie se weermag gebruik die IOR op hul sniper/anti-material wapens?
Iewers op Youtube is n video van n 14mm Anti Material rifle wat DENEL gebou het met n Lynx op.....

Sent from my D5803 using Tapatalk

Ja ons manne gebruik blykbaar n 8xiets Lynx op hul lang roere.Hulle vat seker maar baie ammo saam as hul iemamd wil gaan skiet
Skiet seker maar net groot boewe....

Sent from my D5803 using Tapatalk