Nuwe Lid
Posted: Fri Apr 01, 2016 2:49 pm
Middag sê,
Ek het nou die harde pad geloop deur n advertensie te plaas voor ek hier kom skryf het, haha.
Ek is nou so paar maande op die forum waar ek gedurig oplees wat die slim Ooms praat.
Ek is woonagtig in Brackenfell, oorspronklik van die Weskus op n plaas. Geniet jag en ook onlangs begin gong skiet saam met n vriend.
Besit die volgende vuurwapens:
.243 Musgrave K98 - In die verkoops proses
.308 Howa Euro Verminter - Wag vir lisensie
CZ 75 P07 Duty 9mm Para
.38 SPL S&W CTG
Ek vertrou dat dit julle goedkeuring wegdra deur deel te neem aan die geselsies en die plaas van advertensies.
Groete,
JP Lombard