Page 1 of 1

QL hulp .243

Posted: Fri Apr 01, 2016 7:52 am
by RiaanB
Goeie dag.

Is daar dalk iemand wat my kan help met QL om 'n node te kry vir n .243 win Savage Mod 12 lading

Data as volg:
Loop lente: 22,126 Inch (562mm)
Twist: 1:9.25
H2O cap: 55.43gr
Primer: CCI 200
Dop: Winchester
Grein van Punt: 100 Sierra Prohunter
Kruit: S365 - lot 80/14

TPL : 65.90mm

Lading: 41.50gr

Spoed
1. 2972
2. 2965
3. 2956
Ek het redelike goeie groepering gekry met die bovermelde lading... maar glo daar is altyd plek vir verbetering.

As dit moontlik is kan jul my dalk help met n node groot asseblief.

Mooi dag en byvoorbaat dank
Riaan Botha

Re: QL hulp .243

Posted: Fri Apr 01, 2016 10:06 am
by tripodmvr
Lesing op chrony 5m weg = 2930vps vir die node. Jou lading van 41,5 is reeds by 63000psi.
RiaanB 100 Sierra SP Node 5.JPG

Re: QL hulp .243

Posted: Fri Apr 01, 2016 10:23 am
by RiaanB
Baie dankie vir die terugvoer.

Ek is nog onervare met QL en die Nodes

Enige aanbevelings watse greine die beste sal werk vir my geweer?

Re: QL hulp .243

Posted: Fri Apr 01, 2016 10:42 am
by Capt. Yoda
Met daai twist 105gr Amax