Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Mon Mar 28, 2016 1:09 pm
by BUKSIE33
Hi, almal,

eks n nuwe lid hier op die blad. ek is vanaf Windhoek, jag gereeld en het altyd baie vrae, so hoop die platvorm sal ons almal bietjie meer info gee op vrae en informasie wat ons almal altyd pla.

sien uit om lekker inligting te deel asook te ontvang.

groete,

Sarel

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Mar 28, 2016 1:38 pm
by tripodmvr
Welkom, verre lid. Kom kuier saam om die vuur.

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Mar 28, 2016 2:14 pm
by Andre308
Welkom Sarel,

Ek kuier tans hier in jou land. Net jammer die vis wil nie byt nie.

Groete

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Mar 28, 2016 2:41 pm
by Kalahari
Welkom Sarel

Jy is op die regte plek, jy moet bietjie kyk (as jy nie alreeds het nie?) of die veldskiet sport nie iets is waarin jy sal belangstel nie, dit is baie goeie oefening vir die manne wat stapjag en lekker kuier saam met medeskuts.

Gaan kyk bietjie op NHRSA se webblad, www.nhrsa.com

Groete
Johan

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Mar 29, 2016 11:30 am
by BUKSIE33
Kalahari wrote:Welkom Sarel

Jy is op die regte plek, jy moet bietjie kyk (as jy nie alreeds het nie?) of die veldskiet sport nie iets is waarin jy sal belangstel nie, dit is baie goeie oefening vir die manne wat stapjag en lekker kuier saam met medeskuts.

Gaan kyk bietjie op NHRSA se webblad, http://www.nhrsa.com

Groete
Johan

Hi Julle baie dankie, Johan ek sal verseker soi maak, ek sien hulle is bedrywig op Facebook so sal definatief daar loer. Ek hoor die manne vang mooi op die oomblik julle sal moet diep gooi..... ;)

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Mar 29, 2016 1:32 pm
by BUKSIE33
Dankie almal!

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Mar 29, 2016 4:36 pm
by Sybrandz
Welkom, Sarel.

Re: Nuwe Lid

Posted: Tue Mar 29, 2016 5:02 pm
by jamalley
Welkom Sarel