Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Sun Mar 27, 2016 9:01 pm
by JohnnyH
Naand se manne.... verskoon my dat ek 'n post plaas sonder om voor te stel. Ek is 'n Somerset Wester en skiet die afgelope 20 jaar met 30-0 Ackley vir lekker biltong en so nou en dan a troffee. . Gebruik QL redelik gereeld om ladings te verfyn. Die loop het maar ingegee na harde werk en nou het ek vervang met 'n Bruno 30-06 en nou begin ek weer heelvoor !!

Re: Nuwe Lid

Posted: Sun Mar 27, 2016 9:31 pm
by Boersonderroer
Goeie naand en welkom

Re: Nuwe Lid

Posted: Sun Mar 27, 2016 10:32 pm
by ruaanb
welkom

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Mar 28, 2016 3:34 pm
by Sybrandz
Baie welkom.

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Mar 28, 2016 3:47 pm
by ricus 1
Baie welkom