Page 1 of 1

223 ingelyf

Posted: Sun Mar 27, 2016 12:45 pm
by dehacked
Ek het die naweek kans gekry om die 223 in te lyf. Prvi 45gr net onder die oor en daars vleis vir die huis.
2272016123729.jpg

Re: 223 ingelyf

Posted: Sun Mar 27, 2016 12:49 pm
by tripodmvr
Netjies. Sou graag die roer in die foto wou gesien het.

Re: 223 ingelyf

Posted: Sun Mar 27, 2016 2:37 pm
by theedge
Nietjies maat

Re: 223 ingelyf

Posted: Sun Mar 27, 2016 3:00 pm
by ruaanb
netjies

Re: 223 ingelyf

Posted: Sun Mar 27, 2016 3:07 pm
by Pvdw
Daars nie fout met 223 as die drywer sy deel doen nie.

Re: 223 ingelyf

Posted: Sun Mar 27, 2016 3:57 pm
by Gernie
Netjies man

Re: 223 ingelyf

Posted: Sun Mar 27, 2016 4:04 pm
by Mellies
Mooi man!

Met n vleisie...

Re: 223 ingelyf

Posted: Sun Mar 27, 2016 4:14 pm
by Nickvn
Altyd lekker om n geweer so in te lyf. Geluk.

Re: 223 ingelyf

Posted: Sun Mar 27, 2016 4:59 pm
by dehacked
tripodmvr wrote:Netjies. Sou graag die roer in die foto wou gesien het.
Jammer was te lui om terug oor die draad te klim. Hier is hy, voorste een.
2272016165611.jpg

Re: 223 ingelyf

Posted: Mon Mar 28, 2016 7:06 am
by Apie
dehacked wrote:
tripodmvr wrote:Netjies. Sou graag die roer in die foto wou gesien het.
Jammer was te lui om terug oor die draad te klim. Hier is hy, voorste een.
2272016165611.jpg
Trekwild.........?

Re: 223 ingelyf

Posted: Mon Mar 28, 2016 8:20 am
by dehacked
Haha, een van die wondere van moderne boerdery. Kampe...