Page 1 of 1
Hornady 6.5mm 143gn ELD-X en 140 ELD Match
Posted: Sat Mar 26, 2016 4:16 pm
by Ben
Ek sien nou op hule website hulle het die ELD reeks na 6.5mm ook geskuif. As ons julle miskien kry kan hulle baie goed doen met daai G7 van .305 en .315 (Berger 140gn Hybrid is .311)
As ons hulle ooit hier sal sien!
http://www.hornady.com/store/6.5mm-.264-143-gr-ELD-X/
Re: Hornady 6.5mm 143gn ELD-X en 140 ELD Match
Posted: Sat Mar 26, 2016 6:00 pm
by Pvdw
Ben ek hou van wat ek sien. Sal 'n goeie dag wees as ek hulle op die rakke raakloop.
Re: Hornady 6.5mm 143gn ELD-X en 140 ELD Match
Posted: Sat Mar 26, 2016 7:15 pm
by JTM
Hulle sal wel eendag land aangesien van dit die Amax vervang. Ek sien wel op 6.5cm groepe dat hulle fabrieks rondtes nog nie so goed presteer soos met die Amax nie.
Re: Hornady 6.5mm 143gn ELD-X en 140 ELD Match
Posted: Sat Mar 26, 2016 9:39 pm
by Capt. Yoda
Laat weet my maar as julle manne die Bergers wil verkoop