Page 1 of 1
Warne QD ringe
Posted: Thu Mar 24, 2016 5:58 pm
by gbvl
Goeie dag, ek kyk uit vir 30mm scope ringe om n Vortex HS-T scope op 'n Tikka super varmint te monteer. Kan julle Warne QD ringe aanbeveel?
Re: Warne QD ringe
Posted: Fri Mar 25, 2016 1:09 pm
by gillie
gbvl wrote:Goeie dag, ek kyk uit vir 30mm scope ringe om n Vortex HS-T scope op 'n Tikka super varmint te monteer. Kan julle Warne QD ringe aanbeveel?
Ek gebruik tans 'n stel op my 375 sonder enige probleme. Ek sal dit weer koop as ek moes.
Re: Warne QD ringe
Posted: Fri Mar 25, 2016 5:01 pm
by Sangoma (IAN)
Koop eerder Burris XTR ringe
Re: Warne QD ringe
Posted: Fri Mar 25, 2016 6:30 pm
by Hein22
Ek gebruik ook warne QD ringe. Baie gelukkig met myne en geen probleme sover.
Re: Warne QD ringe
Posted: Mon Mar 28, 2016 11:19 am
by Eric the viking
Out of interest which HS-T did you get?? What do you think of it so far??
Re: Warne QD ringe
Posted: Mon Mar 28, 2016 11:46 am
by Mukiwa
Ian,
Wie hou van die Burris XTR Ringe aan?
Is ek reg as ek se dat jy n XTR Signature kry wat inserts het soos die Sako Optilocks?
Groete,
Re: Warne QD ringe
Posted: Mon Mar 28, 2016 2:42 pm
by douw
Ja, die Signature is regtig lekker ringe, en hul kom saam met die inserts wat mens darem so bietjie kan help met elevasie ook.
Groetnis
Re: Warne QD ringe
Posted: Mon Mar 28, 2016 2:47 pm
by Mukiwa
Douw,
Weet jy waar kan mens kry van hulle?
Groete,
Re: Warne QD ringe
Posted: Mon Mar 28, 2016 3:30 pm
by douw
Ek weet VLT het altyd aangehou. Nie seker of hul tans het nie.
Re: Warne QD ringe
Posted: Tue Apr 26, 2016 4:32 pm
by JPL
Julle toe reg gekom met die Burris ringe? Ek is nou in dieselfde bootjie om n HS-T te mount op n 20MOA Piccatiny rail.
Kyk ook tans na die Warne QD Low/Medium Height ringe.
Is die scope al gemount met die Burris? ....en??
Re: Warne QD ringe
Posted: Tue Apr 26, 2016 5:04 pm
by alecjohnson
Ek kan ook warne ringe aanbeveel, die rede is met afhaal en opsit was die POI basies presies dieselfde, ongelukkig werk gewone QD ringe nie op my 375 nie, heel waarskeinlik a.g.v my teleskoop wat ek saam met haar gebruik (vortex viper 6.5-20x44)
Al ringe wat 100% werk is Recknagel vir my roer. sad but true...