'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Posted: Sun Mar 20, 2016 7:30 am
Goeie more...
Myburgh het so 2 weke gelede 'n oproep ontvang van 'n vriend wat hom genooi het om 'n zebra te kom skiet...ons het gesukkel om die tyd om te kry na die tyd toe en het Kalahari toe vertrek na twee weke se wag. Ek het twee goeie pelle saam genooi en ons het soos altyd sommer in die veld gebly en 'n lekker staanvuur gemaak.
Nadat hy baie na fotos van zebras uit verskillende hoeke gekyk het kon ek sien hy wil graag net een goeie skoot skiet....ons was lekker vroeg in die veld en het die zebras na so vyftien minute gekry waar hulle lekker rustig gewei het op groen gras van die reën wat die laaste maand geval het. Ons het in die skaduwee van 'n Kameelboom stilgehou en ons het besluit op die geskikte zebra. Terwyl hy deur die teleskoop gekyk het wou hy by my weet waar presies hy moet skiet waarop my antwoord aan hom was dat hy moet skiet waar hy dink die regte plek is...met die zebra effens weg gedraai van ons op 110m het die skoot geklap en die hele trop het weggespring en onmiddelik was sy zebra van balans af en het so dertig meter verder begin struikel en geval....dit was vir hom 'n baie groot oomblik en ek moes sluk aan die knop in my keel.
Met die slag van die zebra het ons gesien die skoot is mooi deur die hart.
Groetnis
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160317_184704mmmmm_zpsuufl2aar.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160319_072750mmmm_zpsyxqvxris.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_144856mmmm_zpscn1dgm7p.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160317_195216mmmmm_zpse7vfvywl.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_065726mmmmm_zpsn54xyfdq.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_062618kkkk_zpspofcphsn.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_074432mmmm_zpsgmpslkp5.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_083325mmm_zpstf0xssel.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_083439mmmm_zpsiuctur3a.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_083847mmmm_zpsshmduqco.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_083628mmm_zpsgr5snjld.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_083943mmmm_zps19trvt1e.jpg