WILD & JAG/PMP PROAMM 12-03-2016 (Uitslae)
Posted: Fri Mar 18, 2016 12:33 pm
Die skiet het goed afgeloop
222 kaliber wenner is 12 jaar oud.
243 kaliber wenners ook junior
Totaal van 89 skuts wat 785 teikens geskiet het
35 teikens kliener as 18 mm wat kwalifiseer vir die nationals in Oktober
Ek kon darem die 9,3 net vas hou met 12,99