Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Fri Mar 18, 2016 11:31 am
by Pierre1
Dagsê manne,
My naam is Pierre Rossouw, ek is van Wellington (Kaapstad).
Geweer tans is 'n .300 Win Mag, maar ek is besig om aan nog 2 te werk (kleiner jag kaliber, dalk .243 asook 'n pistool)
Ek sien ek het dieselfde verslawing as die res van julle....GEWERE/JAG/BUITELEWE!!!
Dankie vir die aanvaarding,
Groete
Re: Nuwe lid
Posted: Fri Mar 18, 2016 11:37 am
by Boesman10
Dagse Pierre uit die Paarl uit. Welkom op die forum.
Re: Nuwe lid
Posted: Fri Mar 18, 2016 12:48 pm
by jamalley
Welkom Pierre
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Mar 19, 2016 6:16 am
by ruaanb
welkom Pierre
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Mar 19, 2016 6:21 am
by Heinz Petersen
Welkom Pierre. Ja, die verslawing is nie ligte musiek nie.
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Mar 19, 2016 6:24 am
by tripodmvr
Dan 'n versigtige welkom hier vanuit die Noorde. Julle Wes Kapenaars kan al 'n lelike kommando op die been bring.
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Mar 19, 2016 6:47 am
by Gawie(13mm)
'n Hartlike welkom Pierre.
Tripod is net jaloers omdat hy daar bo in die stof moet arbei en ons hier tussen die wingerde bly!
Groetnis!
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Mar 19, 2016 6:51 am
by tripodmvr
Waar moes ek die klem geplaas het - op lelik of kommando?
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Mar 19, 2016 6:57 am
by Jacquesb
Welkom Pierre
Geniet die forum van bakgat ouens.
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Mar 19, 2016 7:17 am
by tripodmvr
Jammer vir die hijack Pierre. Praat met Gawie oor die Howa 243 en wat jy alles met hom moet doen.
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Mar 19, 2016 12:34 pm
by Heinz Petersen
tripodmvr wrote:Dan 'n versigtige welkom hier vanuit die Noorde. Julle Wes Kapenaars kan al 'n lelike kommando op die been bring.
Dan maak ons vir Gawie kaptein van die Weskaap komando en die 243 koning.
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Mar 19, 2016 12:36 pm
by Sybrandz
Welkom, Pierre.
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Mar 19, 2016 1:52 pm
by JTM
Welkom Pierre. Jy kuier beslis op die regte plek as skiet jou passie is.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Mar 22, 2016 9:03 am
by Pierre1
Dankie manne.

, ek sien hier gaan lekker gesels word.....
Gawie, ek gaan defnitief met jou gesels...het hoeka 'n Howa .243 ingedagte gehad - met bullbarrel en thumbhole laminated kolf, hy bly maar mooi

.
Teleskoop - ek was onlangs by Wildman Cape Gate en was verbaas toe ek deur die Meopta teleskoop kyk (eerste keer), baie goeie optics!!!! Ken julle dit?
Gawie, nevermind die wingerde, ek is in die wynbedryf so ek geniet beide die wingerd en die eind produk
