Watter MMS Trail Cam?
Posted: Thu Mar 17, 2016 10:01 pm
Hi manne,
Ek weet net mooi niks van trail cams nie. Maak my bietjie wyser..
Soek iets wat ek so week kan los op n slag.. Maar updates kry oor wat aangaan..
Dankie Johann