Page 1 of 1

WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 1:20 pm
by PITSMIT
'n p?l van my het netnou die ou bulletjie geklop wag nog om te hoor van hom waar en die horing lengte en gewig.  sal julle update
ok hier is dit die horings meet 50" s? hy weet nie die gewig nie

[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... ow/188.jpg[/img]

nog n bul en bosbok wat hy op sy plaas die naweek geskiet het

[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... ow/643.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... ow/994.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... ow/299.jpg[/img]

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 1:28 pm
by Beretta
Pitsmit
Shit man ek hoop nie hy het daardie "bok" agter die koedoe ook geskiet nie want hy sal sukkel om n permit vir hom te kry ;D ;D
Beretta

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 1:29 pm
by BLOK
Netnou!!!
Aneea man party van ons sit en werk nou kom jy met sulke segoed. >:(

Baie mooi bok met n lekker duk nek en horings, wonder hoeveel hulle was voor hhy hylle stomp begin werk het.

Se maar ons se geluk

Blok.

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 1:31 pm
by 300Winmag
Ai - dis darem netjies!! Eendag gaan ek ook nog so outjie kry.

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 1:35 pm
by PITSMIT
beretta
hehehe ;D ;D  ek het nie eers so gekyk nie ek dog dis n baadjie wat daar le.  Sien hier in die ooskaap kry ons permitte vir alles tot h?bas ook ;D ;D

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 1:38 pm
by Beretta
Pitsmit
Ek soek daari deng die hobas trofee ;D
Beretta

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 1:47 pm
by PITSMIT
ja dis net jammer mens kry nie wat n mooi trofee maak nie stink blykbaar erg selfs nadat hy gestop is en steel ook jou trofeekamer leeg as jy nie kyk nie  ;D ;D ;D

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 4:51 pm
by Geno
Daai koedoebul is seker ingevoer hier van die noorde af???  :angel:

Nee ek grap net, dis 'n meneer bul daardie!

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 5:38 pm
by Dawid
PITSMIT

Se geluk aan jou pel met die Koedoes en selfs die Bosbok is n mooie........Iets se vir my ek sal maar teen wil en wetens die Patrol n KLOMP petrol moet gooi en in daai rigting beweeg vir n slagdingetjie. Smaak my die Oos Kaap is vervuil van die Koedoes. :laugh:

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 5:47 pm
by .::Alwyn-U::.
Pitsmit, ek ken mos daai mense. Hulle is hier van Patensie af... Eks nie seker wat die oom se naam is nie maar ek dink hy is 'n Ferreira?

Groete

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 6:07 pm
by Jaco Swart
Beretta wrote: Shit man ek hoop nie hy het daardie "bok" agter die koedoe ook geskiet nie want hy sal sukkel om n permit vir hom te kry ;D ;D
Beretta.

Ek het onlangs 'n konsessie gekry in Soweto. Sodra ek nie meer wil skiet nie , sal ek 'n tender uitsit. Hulle gaan vir ongeveer R 2 .63 per trofee en so R 1.03 vir biltong jagters. Verder waarborg ek ook dat jy iets sal skiet want daar is jare laas in die omgewing gejag.

Groetnis

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 6:11 pm
by .::Alwyn-U::.
Yes yes, stuur daai permit die kant toe ook! lekker sitbok..

Hulle se die kuns is om vir die kop te mik en daai tor reg van sy propie af te skiet wat daar binne sit..

Groete

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 6:12 pm
by tafjak
Alwyn

Ja, dit is ou Pietlam Ferreira. Patensie is so vrot van die Ferreira's, as jy in iemand vasloop s? jy net "Jammer meneer Ferreira" en jy is nooit verkeerd nie.

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 6:16 pm
by Beretta
Jaco S
Is dit nou per kg geslag  wat dink jy is die ave gewig  ;D
Groete
Beretta

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 6:42 pm
by Jaco Swart
Beretta.

Ons het toetse in die konsessie laat doen en uitgevind dat daar 'n epedemie van Vreeslik Ingewikkelde Gat Siekte is. Hulle slag so by die 50 kg uit en het ons gemerk dat die wat die siekte nog nie heeltemaal onder die knieg het so 100kg weeg , wat ook dan ons trofees sal wees.

Ek moet egter bysit dat ons enige kaliber gaan toelaat , asook handgranate en atoom bomme.

Groetnis

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 6:58 pm
by .::Alwyn-U::.
Tafjak, haha, jy slaan die spyker op die kop...

Van waar is jy dat jy die patensie manne so ken? ;)  Ek is ook hier van die vallei af.. het nou reeds bietjie af

Groete

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 7:09 pm
by Beretta
Jaco S
Jaco is volgende spesie ook op die lys The lesser Malemalaitis en wat is sy prys ;D
Groete
Beretta

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 7:22 pm
by PITSMIT
manne ek like julle debat oor die topic hahaha  ek wil graag deel he van daai konsessie ek vat al die tags wat oor is. ;D ;D ;D

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 7:36 pm
by PITSMIT
horings meet 50" se hy weet nie die gewig nie maar dit bly n moerse mooi bul

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Thu Jun 23, 2011 11:17 pm
by .::Alwyn-U::.
Mens sal dink dit is oor 50", ek wou se hier by 52" maar toe onthou ek dis die Oos-Kaap ;D

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Fri Jun 24, 2011 1:52 am
by tafjak
Alwyn

Aag wat, s? maar dat ek baie rondloop en ken so paar mense.

Ek is van Klipplaat se w?reld. Gelukkig het ek nie koedoes nie, net jakkalse. :D

Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS

Posted: Fri Jun 24, 2011 8:08 am
by SmitH
PITSMIT baie mooi bokke daai gaan binnekord my trofee bosbok skiet