Page 1 of 1

Daai ou 6.5 x 47 Lapua

Posted: Sat Mar 12, 2016 7:31 am
by Speelmansjagter
Dido

Re: Daai ou 6.5 x 47 Lapua

Posted: Sat Mar 12, 2016 7:34 am
by Speelmansjagter
o, ja. Ek moet seker se: dat ek weer die spoed kon dupliseer wat voorheen gewerk het, maar dis al wat ek kon dupliseer.

Re: Daai ou 6.5 x 47 Lapua

Posted: Sat Mar 12, 2016 8:44 am
by Arnold
Kan jy skiet?
Hoe lyk jou setup van waar jy groepe skiet?
Watse chronograaf gebruik jy?

Het jy al n QL spoed (lading) om te sien of jou lading in die regte ballpark is?

Hoe doen jy lading ontwikkeling?

Laai jy kwaliteit rondtes?

Is jou gun/scope reg?

Re: Daai ou 6.5 x 47 Lapua

Posted: Sat Mar 12, 2016 8:52 am
by Speelmansjagter
More Arnold.
Lees miskien eers die stukkie wat ek geskryf het onder die hofie: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Re: Daai ou 6.5 x 47 Lapua

Posted: Sat Mar 12, 2016 12:02 pm
by Arnold
Jammer, ek lees nie als op die forum nie. As jy raad vra en ek lees per toeval die stukkie wat jy skryf gaan my antwoord so lyk.

Re: Daai ou 6.5 x 47 Lapua

Posted: Sat Mar 12, 2016 1:20 pm
by 308Win
As ek so lees van al die dramas met die Sabatti verstaan ek wat ek een maal op 'n langskietforum gelees het. Die Amerikaner het gese mens mors jou tyd om superklein(somtyds) groepe na te jaag en liewer vir 'n geweer gaan wat elke dag van die week met alles onder 'n duim skiet.
Lyk my Sabatti beteken 'nukkerige vrou' in Italiaans.

Re: Daai ou 6.5 x 47 Lapua

Posted: Sat Mar 12, 2016 5:20 pm
by Supacow
Nou wonder ek hoe smaak n 243 Sabatti
Besope nukkerige Italiaanse vrou?

Re: Daai ou 6.5 x 47 Lapua

Posted: Sat Mar 12, 2016 8:15 pm
by Capt. Yoda
Hein het ons laf geskiet met sy Terry Harison x47 vandag, 750m skiet daai roer n bwb uit sy brackets uit