Page 1 of 1
Foxpro fx 3 opgradeer?
Posted: Fri Mar 11, 2016 8:52 am
by Steyn
Kan iemand my dalk se of die fx3 se remote opgradeer kan word. Myne werk nog 100% maar sal graag n beter remote wil hĂȘ. Hoor graag van julle. Groetnis
Re: Foxpro fx 3 opgradeer?
Posted: Fri Mar 11, 2016 1:37 pm
by JACQUES BOTHA
sorry nie moontlik nie het gevra
Re: Foxpro fx 3 opgradeer?
Posted: Fri Mar 11, 2016 2:18 pm
by Steyn
Dankie oom dan moet hy maar net werk tot hy een dag op is. Lyk net vir my hy gaan nie klaar raak nie.

Re: Foxpro fx 3 opgradeer?
Posted: Fri Mar 11, 2016 5:33 pm
by Mac
Maak vir jou 'n staander om die roeper omtrent 1m bo die grond te laat staan, en as jy aansit, eers die antenna op, dan skakel jy aan, en af, eers die skakelaar en dan die antenna af vou. Glo jy sal beter oor hom voel.
Dws as jy nie mik op meer klanke en 'n screen nie
Re: Foxpro fx 3 opgradeer?
Posted: Fri Mar 11, 2016 6:09 pm
by Steyn
Ek is tevrede met range oom. Het al 250 uit hom gekry maar sit hom selde verder as 120m uit. Is maar net jukkerig vir n remote met display. Maar dankie inelkgeval.