Page 1 of 1

Nuwe voetspa/tumbler

Posted: Thu Mar 10, 2016 4:32 pm
by Chevvy SS
Voetspa 1.jpg
Voetspa 2.jpg
Voetspa 3.jpg

Re: Nuwe voetspa/tumbler

Posted: Thu Mar 10, 2016 5:11 pm
by PWV
Om die doppe skoon en blink te kry moet jy seker vir 'n maand met dieselfde kouse loop en nooit jou voete was nie. :)

Re: Nuwe voetspa/tumbler

Posted: Thu Mar 10, 2016 5:17 pm
by Ashley
Dis n paar doppies daai hoor... :):
... :-[ dink ek skiet te min

Re: Nuwe voetspa/tumbler

Posted: Fri Mar 11, 2016 4:58 pm
by Vlakvark Soldaat
Hahahahaha! Dis n goeie een.

Re: Nuwe voetspa/tumbler

Posted: Sat Mar 12, 2016 8:05 am
by wlm
220 Volt?

Re: Nuwe voetspa/tumbler

Posted: Sat Mar 12, 2016 10:03 am
by Gawie(13mm)
Nee sies man.
Ek hou nie daarvan dat my doppe na voete reuk nie. >:+

Re: Nuwe voetspa/tumbler

Posted: Sat Mar 12, 2016 5:07 pm
by marco
Daars mos nou die gevaar van doppe met skummel of dalk atletiese doppe >:+