Page 1 of 1
Hoëveld Jag
Posted: Wed Mar 09, 2016 4:05 pm
by Hartskoot Hennie
Van julle sal weet dat ek en OupaZA die afgelope naweek by oom Nick gaan kuier het...
http://i996.photobucket.com/albums/af81/HartskootHennie/IMG_0585.jpg
Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad, en dus het ek besluit om so ietsie daaroor te skryf.
Dis nou wel in Engels maar ek glo julle sal dit nogtans geniet!
http://www.gunsandflyfishing.com/huntin ... th-africa/
Weereens dankie oom Nick vir 'n besonderse lekker jag, ons maak gou weer so!
Re: Hoëveld Jag
Posted: Wed Mar 09, 2016 4:11 pm
by Nickvn
Dankie Hennie, dit was lekker om julle hier te he en julle het baie goed geskiet.
Re: Hoëveld Jag
Posted: Wed Mar 09, 2016 4:56 pm
by Mellies
Mooi man!
Met n vleisie...
Re: Hoëveld Jag
Posted: Thu Mar 10, 2016 8:03 am
by Frederik
Lekker glee's
Re: Hoëveld Jag
Posted: Thu Mar 10, 2016 8:04 am
by Frederik
Lekker gelees
Re: Hoëveld Jag
Posted: Thu Mar 10, 2016 8:37 am
by Alwyn
Goed gedoen manne!!
Hartskoot Hennie se naam moet verander!!
Re: Hoëveld Jag
Posted: Thu Mar 10, 2016 8:58 am
by ruaanb
Baie lekker gelees dankie "Kopskoot" Hennie!
Re: Hoëveld Jag
Posted: Thu Mar 10, 2016 8:59 am
by Capt. Yoda
Mooi gegooi Hennie, wat het jy toe met die 6mmOnut gemaak laat hy so mooi skiet of maak jy maar net seker jy skiet 1 skoot
Re: Hoëveld Jag
Posted: Thu Mar 10, 2016 10:08 am
by Ashley
Baie lekker lees stukie jule, dankie!
Geluk met die bokke manne, eks bly om die resultate van daai 130 TTSX te sien-wil hulle self die jaar in die -06 gebruik.
Re: Hoëveld Jag
Posted: Thu Mar 10, 2016 12:19 pm
by OupaZA
Dankie jule,
Hule is in my geweer nou teen 2940Fps...
Hule gaan seker loop in 'n 3006??
Groete
Re: Hoëveld Jag
Posted: Thu Mar 10, 2016 12:25 pm
by Hingsding
Mooi gegooi manne.
Baie geluk.
Hennie skiet jy ook die 87gr V-maxse in jou 243?
Re: Hoëveld Jag
Posted: Thu Mar 10, 2016 12:50 pm
by Hartskoot Hennie
Baie dankie julle!
Alwyn - Van my vriende noem my H*lskoot Hennie...
Capt. Oblivious - Ek weet nie maar hulle tref waar ek mik, so dit is seker al wat saak maak hahaha.
Hingsding - Ja ek skiet 87gr VMAX, hulle loop soos stroop!