Page 1 of 1
Francois, is dit jy die?
Posted: Thu Jun 23, 2011 9:45 am
by LoveHenties
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Thu Jun 23, 2011 10:33 am
by Geno
Ek dink dis Francois jnr. Fourum naam "worsman"
Baie geluk!
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Thu Jun 23, 2011 10:39 am
by BLOK
Aitsa
Baie geluk Worsman en voorspoed vir die res, mag daai vere val waar jy vat.
Blok
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Thu Jun 23, 2011 10:40 am
by Gerhard
Baie Netjies!!!
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Thu Jun 23, 2011 10:54 am
by Jeagermeister
Soos Geno se, dis Francois Jnr.. aka Worsie Marais, eie Namibiese Nasionale Kampioen in ons midde!!!
En soos julle manne kan sien bestaan die moontlikheid dat die man Poland toe kan gaan om deel te neem aan die Junior Wereld Kampioenskappe.. Praat onder korreksie, maar dink dis die laaste jaar wat hy in daai junior ouderdomsgroep kan deelneem... alhoewel die titel waarvan hulle in die artikel praat die Senior Namibiese Kampioen is! Wys net wat die mannetjie kan vermag!
Soos julle weet is Poland ook nie net hier anderkant nie, en man kan ook nie met die Cruiser tot daar ry nie... en die tipe dinge kos geld...
Ek en nog paar ander van sy vrinne is besig om te beplan om 'n fondsinsameling veldtog van die grond af te bring om die man se trip te befonds....
Sal julle op hoogte hou van wat aangaan..
Groete
JM
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Thu Jun 23, 2011 11:07 am
by Wors
jap dis ek ja, die naweek het dam goed verloop en alles was net daar gewees.
Boogskiet begin nou weer alles bymekaar kom met die wat my tyd weer meer op die hand is. haha
Mooi dag manne
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Thu Jun 23, 2011 11:18 am
by 300Winmag
Baie geluk!!
(Dink net hoe goed dit kan gaan, as jy die boog in die regte hand gaan vas hou

)
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Thu Jun 23, 2011 12:51 pm
by Raven
Worsie,
Geluk man en al die beste met jou pogings vir Poland.
Norton
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Thu Jun 23, 2011 1:13 pm
by Francois Marais
300
Die man skiet eintlik regs, hulle het die foto in die koerant omgedraai dat dit lyk of hy nou links skiet, weet nie hoekom nie.
Mooi loop
Francois
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Thu Jun 23, 2011 1:24 pm
by Beretta
Hi Francois
Maak nie saak watter kant nie baie geluk

Groete
Beretta
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Thu Jun 23, 2011 1:26 pm
by 300Winmag
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Sat Jun 25, 2011 9:54 am
by Frederik
Baie geluk

Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Sat Jun 25, 2011 11:12 am
by Biker
Baie geluk ou boet regtig n groot prestasie
Biker
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Sat Jun 25, 2011 12:00 pm
by .::Alwyn-U::.
manne represent...

Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Sat Jun 25, 2011 1:31 pm
by PITSMIT
wors baie geluk hoop jou dinge vir poland werk uit
sterkte as jy annerkant toe gaan
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Sat Jun 25, 2011 6:43 pm
by Monrique (SJ)
Wors
Baie geluk en sterkte voorentoe. Maak mooi
Groetnis
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Sat Jun 25, 2011 8:11 pm
by jaracal
Francois Jnr
Baie geluk, hou hom so!!!
Heinrich
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Sat Jun 25, 2011 8:36 pm
by Louis102
Mooi Worsman, gedink ek sit die foto'tjie sommer op sodat die mense kan sien hoe lyk 'n kampioen!
[align=center]

[/align]
[align=center]
Poetry in Motion!![/align]
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Sun Jun 26, 2011 2:11 am
by tafjak
Worsie
Appels! Hou hom in die rooi!
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Sun Jun 26, 2011 12:49 pm
by jaracal
tafjak wrote:
Appels! Hou hom in die rooi!
Moet eintlik wees, in die
geel
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Sun Jun 26, 2011 3:21 pm
by henslin
Het vanmore bietjie gaan kyk na een of ander kompetisie was hier op Tzaneen in die skousaal gehou was.
Jammer om te s? : Party van die manne mag maar en party het redelike oefening nodig.
Seker soos maar in alle sport:
Party van die manne is so opgetense vir die kinders wat deelneem se onthalwe dat hulle soos hulle gatte skiet. Ek praat nou van manne met die nodige toerusting, houding ens.
Vir my was dit baie oulik om te sien hoe georganiseerd die hele storie aangebied word en die vlak van veiligheid wat toegepas word.
Woordjie aan Gerhard - as jy vandag hier was met daai groepering van jou op 40yrds het jy die hoender huistoe gevat. Wat ek baie geniet het was 'n ou toppie ( Km's en nie jare nie ) wat met 'n klein bogie en seker niks meer as 35# nie soos 'n meester geskiet het. Kon sien dat dit sy passie is. Hoop ek kan ook so met waardigheid oud word en nie my gat so vinnig wip nie.
Na dit wat ek vandag gesien het gaan ek beslis bietjie meet uitvind. Glo ek sou nie te sleg gedoen het nie. Kry egter die indruk dat daat 'n baie groot verskil is tussen die baanskiet en Bosskiet.
Re: Francois, is dit jy die?
Posted: Thu Aug 25, 2011 3:37 pm
by KSV
Geluk Francois Jr!!
Puik man puik.
Senoir se hemde is seker bietjie klein deesdae?
Maak Mooi!
Hein