Page 1 of 1
Sig Sauer Optics
Posted: Wed Mar 09, 2016 10:41 am
by Jean Marais
http://www.sigoptics.com/model/tango6-5-30x56-mm/
Ek sien die teleskope is ook nou beskikbaar en die handleiding is wraggies in "Africaans" beskikbaar as 'n download.
Dink Wildman hou hulle aan. Iemand op die forum al met hulle te doen gekry??
Re: Sig Sauer Optics
Posted: Wed Mar 09, 2016 12:05 pm
by birklec
Ek het by huntex by wildman die scope vasgehou en beloer.Ek was heel beindruk met hom.
Re: Sig Sauer Optics
Posted: Wed Mar 09, 2016 12:08 pm
by joe rocket
Ek gister na ene geloer 5x30x56 moa verligte kruishaar 34 mm tube, baie Interne verstellling (80moa). Die glas is baie baie helder. Prys is R 45 000. Die scope is baie swear. Dan is daar die Range finder wat 2000m ver kan range vir R 10 450.
Re: Sig Sauer Optics
Posted: Wed Mar 09, 2016 12:11 pm
by Capt. Yoda
joe rocket wrote:Ek gister na ene geloer 5x30x56 moa verligte kruishaar 34 mm tube, baie Interne verstellling (weet nie hoeveel nie). Die glas is baie baie helder. Prys is R 45 000. Die scope is baie swear. Dan is daar die Range finder wat 2000m ver kan range vir R 10 450.
Liewe genade daai RF kos nou so tussen $300 en $360, gaan maar vir my een op ebay kry
Re: Sig Sauer Optics
Posted: Wed Mar 09, 2016 12:24 pm
by Jean Marais
Dankie vir die terugvoer. Dink ook SIG sal 'n goeie produk bou. Hulle is maar lekker pricy ook sien ek.
Re: Sig Sauer Optics
Posted: Wed Mar 09, 2016 12:29 pm
by joe rocket
Hulle het n bewegende trok se kab gerange op 2200 yards.
Re: Sig Sauer Optics
Posted: Wed Mar 09, 2016 12:36 pm
by ruaanb
eina pyn op daai pryse.
Re: Sig Sauer Optics
Posted: Wed Mar 09, 2016 4:28 pm
by Armand Steenkamp
Jinne kerels kry man dan niks meer wat bekostigbaar is nie? Lyk dan nou ek sal maar moet Nikko Sterlings opsit!!
Groetnis
Re: Sig Sauer Optics
Posted: Wed Mar 09, 2016 6:12 pm
by ruaanb
Die whiskey 5 en 3 is darem goedkoper Armand. wil bietjie die naweek daar by willeman gaan loer.