Page 1 of 2

March Optics

Posted: Tue Mar 08, 2016 3:45 pm
by Sangoma (IAN)
Enige iemand bietjie lus om oor hulle te gesels?

Ek sien nie veel info oor hulle op die forum nie. Behalwe die een wat in Afrika rond gery het en as n demo gebruik was.

Wat is julle manne se ervaring met hulle?

Re: March Optics

Posted: Tue Mar 08, 2016 3:47 pm
by hpbreiten
Geno op die forum verkoop hulle.

Re: March Optics

Posted: Tue Mar 08, 2016 4:04 pm
by Capt. Yoda
Ja Ian, Geno verkoop hulle.

Re: March Optics

Posted: Tue Mar 08, 2016 4:09 pm
by Ben
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Re: March Optics

Posted: Tue Mar 08, 2016 5:14 pm
by Sangoma (IAN)
Aai tog!

Re: March Optics

Posted: Tue Mar 08, 2016 5:46 pm
by Piet Pille
Ian- ek kan net op hoorsê gaan, maar dit wat ek gehoor het is hulle Rolls Royce!

Maar loer sommer deur daai nuwe 5-50x56 March van jou dan vertel ons sommer self hoe is hulle........ ;D >:D >:D

Re: March Optics

Posted: Tue Mar 08, 2016 6:00 pm
by Smitstertjies
Ek is bevoorreg om 2 van hulle in FFP te besit. Die woord Rolls Royce is gepas.

Re: March Optics

Posted: Tue Mar 08, 2016 6:18 pm
by Diesel Dog
Sal graag een se tyres wil skop, het iemand een in die weskaap?

DD

Re: March Optics

Posted: Tue Mar 08, 2016 6:25 pm
by Geno
Diesel Dog wrote:Sal graag een se tyres wil skop, het iemand een in die weskaap?

DD
Daar is 'n 10-60×52 oppad Kaap toe om diens te doen by die Bisley SA's volgende maand.

Re: March Optics

Posted: Tue Mar 08, 2016 8:13 pm
by Capt. Yoda
Geno het jy vir Ian gese jy verkoop hulle?

Re: March Optics

Posted: Tue Mar 08, 2016 8:34 pm
by hennief
Ian, ek dink Capt probeer se dat Geno hulle verkoop. :confused: >:D

Re: March Optics

Posted: Tue Mar 08, 2016 8:37 pm
by hennief
Sorry, bollie grap. Ek lees net goeie reviews en begeer n FFP March scope

Re: March Optics

Posted: Wed Mar 09, 2016 3:19 am
by Geno
Capt. Oblivious wrote:Geno het jy vir Ian gese jy verkoop hulle?
Ian het 2 weke gelede een gekoop. Ek dink hy probeer baie subtiel spog met sy nuwe scope! ;D

Re: March Optics

Posted: Wed Mar 09, 2016 8:18 am
by Supacow
Wag vir die objektiewe Sightron vs March review ;D

Re: March Optics

Posted: Wed Mar 09, 2016 8:21 am
by Eugene
Supacow wrote:Wag vir die objektiewe Sightron vs March review ;D
Ek het juis gewonder of hy nou gaan sê March is beter as Sightron.... >:D >:D >:D

Re: March Optics

Posted: Wed Mar 09, 2016 8:23 am
by Riaan Kriel
Supacow wrote:Wag vir die objektiewe Sightron vs March review ;D
Ek luister ook maar hier vir die een ;)

Re: March Optics

Posted: Wed Mar 09, 2016 8:24 am
by JPS
:D Ian het al lank terug gesê March is beter as sightron

Re: March Optics

Posted: Wed Mar 09, 2016 8:58 am
by Capt. Yoda
Geno wrote:
Capt. Oblivious wrote:Geno het jy vir Ian gese jy verkoop hulle?
Ian het 2 weke gelede een gekoop. Ek dink hy probeer baie subtiel spog met sy nuwe scope! ;D

Ek weet ja, hy sal hom seker oor 3 weke weer verkoop

Re: March Optics

Posted: Wed Mar 09, 2016 9:00 am
by Sangoma (IAN)
Het julle ouens geweet Geno verkoop hulle?

Wie is Geno? Nog nooit van haar gehoor nie?

Re: March Optics

Posted: Wed Mar 09, 2016 5:37 pm
by Francoisv
Capt. Oblivious wrote:
Geno wrote:
Capt. Oblivious wrote:Geno het jy vir Ian gese jy verkoop hulle?
Ian het 2 weke gelede een gekoop. Ek dink hy probeer baie subtiel spog met sy nuwe scope! ;D

Ek weet ja, hy sal hom seker oor 3 weke weer verkoop
Elke keer as hy aan sy lading torring skiet hy swak groeperings en blameer dan die scope....Wanneer gaan skiet jy weer Ian, wil net soort van bepaal wanneer daai 4 pond Maaarts in die mark gaan kom.....

Re: March Optics

Posted: Wed Mar 09, 2016 5:55 pm
by Capt. Yoda
lmga

Re: March Optics

Posted: Wed Mar 09, 2016 6:44 pm
by Geno
Sangoma (IAN) wrote: Wie is Geno? Nog nooit van haar gehoor nie?
Ek hoor sy swaai maklik n ban hammer as outjies so lastig soos jy raak...

Re: March Optics

Posted: Wed Mar 09, 2016 9:24 pm
by Sangoma (IAN)
Hehe. Spot net Geno.

Maar daai ander 2 clowns gan gedonner word ++>:

Re: March Optics

Posted: Sat Mar 12, 2016 9:56 pm
by Heinb
Baie nice scopes. Ekt n 5-50x56. Beste scope wat ek nog gehad het.
Ook onlangs n 3-24X52 ffp aangeskaf. Die teleskoop het ongelukkig met n lensprobleem by my nuut opgedaag.
Maak jou reg vir n lang wag en min kommunikasie as jy ongelukkig genoeg is om so fabrieks foutjie te trek. 5 weeks and counting.

Re: March Optics

Posted: Mon Mar 14, 2016 7:25 pm
by Jaco v Zyl
Jammer om te hoor 6.5.
Hoop hul kyk mooi na jou.