Page 1 of 1
Boesman se gemsbok
Posted: Tue Mar 08, 2016 10:26 am
by Smirre
More
My buurman bel en se daar n gemsbok uit. EK moet skiet voor hy weg is, hy wil net graag die vleis he.
So is ek en boesman op haar spoor, dis dig bebos en ons kom tot so 50m van haar af.
Hy skiet en sy val.
Sy is maar aan die maer kant, maar daar is darem geen vleisskade
38" horings en die man is in die Hemel
Een minder spesie wat ek moet betaal
Andre
Re: Boesman se gemsbok
Posted: Tue Mar 08, 2016 10:44 am
by Armand Steenkamp
Mooi man!! Mooi skooitjie ook!
Groetnis
Re: Boesman se gemsbok
Posted: Tue Mar 08, 2016 10:57 am
by Riaan Kriel
Lekker man. SĂȘ vir die jong man baie geluk met so mooi skoot

Re: Boesman se gemsbok
Posted: Tue Mar 08, 2016 11:29 am
by ruaanb
netjies die mannetjie maak mooi
Re: Boesman se gemsbok
Posted: Tue Mar 08, 2016 11:41 am
by FHM
Andre een van die dae gaan jy tuisbly en die coolbox en vuur oppas as dit so lekker gaan met die mannetjie

Re: Boesman se gemsbok
Posted: Tue Mar 08, 2016 1:28 pm
by Suikermuis
Baie geluk!
Re: Boesman se gemsbok
Posted: Tue Mar 08, 2016 1:46 pm
by OU VOORSLAG
Baie geluk, mooi gegooi.
Re: Boesman se gemsbok
Posted: Tue Mar 08, 2016 1:53 pm
by Ben Remington
Baie geluk aan Boesman....hy kan trots wees....
Watter soort brakkie staan daar by die bok?
Re: Boesman se gemsbok
Posted: Tue Mar 08, 2016 3:08 pm
by Smirre
Dankie manne, sal hom laat lees vannaand
Dit neuk al klaar,
wie skiet wat wanner... en sy ma help ook nie
Die pelle ook nie....spot my, en gee vir hom bokke om te skiet
Ben die hond is sy skadu, Snip, n steekhaar jack russel. Sy skrik vir niks
Sy vorige 2 honde was Foxies, maar het altwee aan pofadders afgestaan.
Wil met haar teel sodat ek n reserwe kan aanhou
Andre
Re: Boesman se gemsbok
Posted: Tue Mar 08, 2016 3:24 pm
by FHM
Smirre wrote:Dankie manne, sal hom laat lees vannaand
Dit neuk al klaar,
wie skiet wat wanner... en sy ma help ook nie
Die pelle ook nie....spot my, en gee vir hom bokke om te skiet
Ben die hond is sy skadu, Snip, n steekhaar jack russel. Sy skrik vir niks
Sy vorige 2 honde was Foxies, maar het altwee aan pofadders afgestaan.
Wil met haar teel sodat ek n reserwe kan aanhou
Andre
Geno het n reun as ek reg onthou - Ben Remington ook

Re: Boesman se gemsbok
Posted: Tue Mar 08, 2016 3:30 pm
by Eduard Venter
Mooi bok en mooi skoot. Geluk aan Boesman
Re: Boesman se gemsbok
Posted: Tue Mar 08, 2016 6:53 pm
by Geno
FHM wrote:Smirre wrote:Dankie manne, sal hom laat lees vannaand
Dit neuk al klaar,
wie skiet wat wanner... en sy ma help ook nie
Die pelle ook nie....spot my, en gee vir hom bokke om te skiet
Ben die hond is sy skadu, Snip, n steekhaar jack russel. Sy skrik vir niks
Sy vorige 2 honde was Foxies, maar het altwee aan pofadders afgestaan.
Wil met haar teel sodat ek n reserwe kan aanhou
Andre
Geno het n reun as ek reg onthou - Ben Remington ook

Lekker Boesman!
Ons het 3 reuns en 2 tewe.
Re: Boesman se gemsbok
Posted: Tue Mar 08, 2016 6:58 pm
by Flip Nel
Baie geluk