Groot ondier
Posted: Fri Mar 04, 2016 1:47 pm
Dag Manne
Die hoort by lagspiere maar hierdie is geduurtes wat pla , so ek pos dit maar hier. Lag nou maar lekker vir my en geniet die naweek.
Kry sms van boete deur JMP op cell , se ek moet registreer en kan dan 50% af kry op PayCity.
Doen dit toe.
Gaan kyk onder view.
En sien______________wat!!!!!!!!!!
2 Bladsye vol = 26 boetes.
Bedrag = R4 885.00
Van Junie 2015 tot Feb.2016