Toyota Fortuner 2011 towbar.
Posted: Wed Mar 02, 2016 1:58 pm
Middag Jaracal Maats.
Ek het bietjie raad nodig. Ek het vir my toyota Fortuner n hak opgesit. Hy het n plug wat lyk of hy net moet ingeplug word by die Fortuner. Probleem is ek kry nerens die plek om hom in te plug nie.
Indien iemand dalk weet of raad het.
Groete
Sp