Page 1 of 1
weskaap jag
Posted: Wed Mar 02, 2016 12:15 pm
by C@sper
goeie dag
eks opsoek na jag in weskaap vir 4-6 mense
Re: weskaap jag
Posted: Wed Mar 02, 2016 2:39 pm
by Diesel Dog
Ek weet van n seiljag op Langebaan wat 4-6 mense vat
Op n ernstige noot water wild wil julle skiet en hoeveel, dan sal die manne beter kan help
Groete DD.
Re: weskaap jag
Posted: Wed Mar 02, 2016 3:43 pm
by ruaanb
Kontak vir Boesman10 hier op die forum.
Re: weskaap jag
Posted: Tue Mar 08, 2016 1:42 pm
by C@sper
seil en jag kombinasie klink goed!
springbok, koedoe, gemsbok, swartwildebees.
eks tans gelee in worcester . 1-3 per persoon afhanende van geluk, geld en grootte
groete